…everything…

Posted: Junie 11, 2007 in Uncategorized

Hierdie song boer nog heel naweek in my kop…ek moet dit net uit my sisteem kry! 

“Everything” (Michael Bublé)

You’re a falling star, you’re the get away car.
You’re the line in the sand when I go too far.
You’re the swimming pool, on an August day.
And you’re the perfect thing to say.

And you play it coy, but it’s kinda cute.
Ah, when you smile at me you know exactly what you do.
Baby don’t pretend, that you don’t know it’s true.
Cause you can see it when I look at you.

[Chorus:]
And in this crazy life, and through these crazy times
It’s you, it’s you, you make me sing.
You’re every line, you’re every word, you’re everything.

You’re a carousel, you’re a wishing well,
And you light me up, when you ring my bell.
You’re a mystery, you’re from outer space,
You’re every minute of my everyday.

And I can’t believe, uh that I’m your man,
And I get to kiss you baby just because I can.
Whatever comes our way, ah we’ll see it through,
And you know that’s what our love can do.

[Chorus:]
And in this crazy life, and through these crazy times
It’s you, it’s you, you make me sing
You’re every line, you’re every word, you’re everything.

So, la, la, la, la, la, la, la
So, la, la, la, la, la, la, la

[Chorus:]
And in this crazy life, and through these crazy times
It’s you, it’s you, you make me sing.
You’re every line, you’re every word, you’re everything.
You’re every song, and I sing along.
‘Cause you’re my everything.
Yeah, yeah

So, la, la, la, la, la, la, la
So, la, la, la, la, la, la, la

Hoop jy het ‘n lekker week!

Lovies xxRxx

Kommentaar
  1. Da Mario sê:

    Daai pic is te mooi. Ek wil soontoe gaan…. 8)

  2. Da Mario – die vlug vertrek 14:15, as jy wil saamkom, moet jy net opdaag!! En pak genoeg wyn, dis koud in daai berge!😀

  3. Jaco sê:

    Is daar nog plek op die vliegtuig? Ek wil saam ‘seblief???

  4. Thea sê:

    Baie nice pic René! Ek hou van die kontras tussen die bome en die berge. Sal maar vir my ook plek bespreek op daai vlug!!

  5. marat sê:

    Ekke gaan saam. Die wyn is klaar gepak . . .

  6. smaak my dit gaan ‘n lekker party raak…!😀

  7. Madame

    U MAG maar!

    Besondere warm, vriendelike, innemende, dog netjiese en haas sirene blog – beste eienskap: gemaklik, ongeforseerd.

    En tog, tog persoonlik.

    Hierdie lyk treffend.

    Hierdie blog herinner sterk aan ‘n reenboog na reen – die moeite werd om voor nat te reen!

    Doen so voort!
    Groete
    RBK

  8. Thanx Reenboogkind vir die mooi woorde! Welkom! Kom maak maar gereeld jou spoegies hier saam met ons hoor!
    Rxx😀

  9. lanab sê:

    Dankie dat jy die song geplaas het,as jy nie het nie,sou ek want dis darem maar n mooi song-ek meen michael buble is mooi homself-FEVER!!!!hehehehehe

    hoop jy het n stunning week!

    troedelkies
    xxxxx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s