…koreaanse blogblok-virus…

Posted: Junie 8, 2007 in Uncategorized

 

Ek weet REGTIG nie wat om te skryf vandag nie!

Ek dink ek het die Koreaanse blogblok-virus opgedoen…!

Hoop jy het ‘n lekker naweek – groete vir Sproete!!

Liefdetjies

xxRxx

PS. ek hou BAIE van mooi prentjies … en Frans Groenewald se humoristiese tong-in-die-kies “Basil-reeks” is baie pragtig! (www.fransgroenewald.com)

Kommentaar
  1. Thea sê:

    René, as dit is wat die Koreaanse blogblok-virus aan ‘n mens doen, is ek bly jy het dit onder lede!! Boertjie het ‘n mooi song op sy blog en jy het een van my fav kunstenaars se prentjies op joune. Jy sien, ek het nie juis skryftalent nie, maar ek kan skilder, musiek maak en is mal oor fotografie. Dis hoekom ek graag hier inloer – jy’t altyd mooi prentjies en ek hou ook van jou “inspirational” goed.

    Lekker naweek vir jou!

  2. Ek is ook ‘n fan van Frans Groenewald se prentjies. Dis regtig vir my “warm” prente. Blog-blok is nie ‘n Koreaanse virus nie, dis internasionaal en kan jou op enige tyd en plek oorval!

  3. marat sê:

    Ek ken die gevoel . . . dis wanneer die prentjies so lekker help . . .

  4. Thea – dankie dat jy weer kom inloer … ek is bly my prentjies en inspirasies beteken vir jou ook iets!

    Boertjie – ek is verlig dis nie ‘n Koreaanse virus nie – ek reken toe aangesien jy so onlangs blogblok gehad het, is dit dalk ‘n ding wat so deur die kanale swem! Nou sal ek hom ‘n ander naam moet gee!🙂

    Marat – daar is min dinge wat mens se hart so roer soos ‘n mooi prentjie – maak nou nie saak in watter vorm dit voorkom nie!

    Lekker daggie
    Rxx

  5. Da Mario sê:

    Ek like ook daai prentjies.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s