…TGIF…

Posted: Junie 1, 2007 in Uncategorized

pregnant.jpg

Ek weet nie van julle nie, maar ek is reg vir naweek-hou!!!

Pas jouself mooi op!

xxRxx

Kommentaar
  1. lanaba sê:

    Ek is defnitief ook reg vir die naweek-dit was n rowwe week.

    Hoop jy het n absolute fab weekend!

    Groete vir manlief…

    troedelkies
    xxxxx

  2. Da Mario sê:

    Hahaha…. okay….

  3. jaco sê:

    En nie ‘n oomblik te vroeg nie…..dankie tog

  4. Nou het ek lekker gelag. Daar is seker baie vrouens wat wens hulle kom eerder eiers le!🙂

  5. Sou julle manne darem bereid wees om daai eier uit te broei?😀

  6. Hi Rene.

    Jy rock.

    Frank Botha

  7. sonkind sê:

    As dit maar so maklik was soos eier lê. Ek het al baie gesê, as mans moes kraam, sou daar nie so iets soos oorbevolking gewees het nie, want hulle sou dit wragtig net EEN keer kon doen en oorleef, ook maar net-net oorleef!

    Lekker week!

  8. hie-hie.. Dis wat ek nodig het, “I wanna be a reptile”..
    Wat is TGIF???

  9. Melanie – TGIF = Thank Goodness It’s Friday!😀

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s