…f$#*& wyn…

Posted: Mei 30, 2007 in Uncategorized

wyn1.jpg

My man het actually nou die dag hierdie bottel wyn vir sy beste vriend gekoop!

As jy so ‘n bottel wyn by jou beste pel kry en dalk die boodskap verkeerd verstaan, sal jy heel waarskynlik f)(*^$ voel teen die tyd wat jy die bodem van die bottel sien! hehehe😀

Dit is vir my nogal oulik!

Lekker daggie!

xxxRxxx

PS…volgende week sal ek weer my babbelende, borrelende self wees, hierdie week is 24 ure in ‘n dag net hopeloos te min!

Kommentaar
  1. Jaco sê:

    Waar kan ek ook van daardie wyn kry….ek wil een vir myself koop. LOL

  2. Sê net Jaco, dan pos ek vir jou een!!!🙂

  3. lanab sê:

    Sal jy vir my ook enetjie pos….Renetjie!!!

    Hoop jy het n stunning dag verder.

    troedelkies
    xxxx

  4. Ek het hierdie wyn al self gesien,, dis soo cool!
    Jy kan vir iemand hiermee iets sê wat jy nog altyd wou,, maar net, hulle dink dis ‘n grap!
    insane

  5. Da Mario sê:

    Hehehe Melanie…. jy is VERSKRIKLIK!!😀

  6. lol – Ek hoop van harte ek kry nooit eendag een van daai bottels wyn as ‘n geskenk nie.

  7. Ohnie sê:

    Hello Rene,

    Ek drink nie rooiwyn nie so ek sal nie dink dis baie oulik nie. lol

    Hoe gaan dit verder met jou lanklaas met jou gesels.

    Wanneer kom jy vir my kuier??????

    Geniet jou dag en week.

    Lovies
    Ohnie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s