…14 goue reëls…

Posted: Mei 28, 2007 in Uncategorized

visserskuit2.jpg

14 Goue Reëls om Daagliks toe te pas

As jy ‘n fout begaan het, erken dit!

As jy iemand seergemaak het, vra verskoning!

As jy voel jy is te nagekom, praat dit uit.

As jy ‘n skinderstorie hoor, ignoreer dit.

As jy iemand ‘n kompliment kan gee, wees opreg.

As jy omgekrap voel moenie dit op ander uithaal nie.

As jy gelukkig voel, deel dit met ander.

As jy ongelukkig voel, moenie ander ongelukkig maak nie.

As iemand van jou verskil, eerbiedig sy mening.

As daar werk gedoen moet word, moenie uitstel nie.

Hou jou trane vir jou vriende.

Hou jou glimlag vir jou vyand.

Hou jou gewete vir jou God.

Hou jou oordeel vir jouself.

Hoop dis ‘n lekker week vir jou!😀

xxxRxxx

Kommentaar
  1. Jaco sê:

    Awwwwww so many rules.

    Krista s’n is baie makliker.
    1. Krista is nooit verkeerd nie
    2. Wat myne is is hare, wat hare is bly hare.

    Platkoppies soos ek verstaan en onthou dit makliker!

    Op ‘n ernstige noot, dit begin als met eenvoudige goeie maniere!

  2. lanab sê:

    altyd sulke pragtige inspirasie stukkies…..

    Hoop jy het n genotvolle week.

    troedelkies
    xxxxx

  3. Lien sê:

    Was ek so lank laas op jou blog dat die gras al begin groei het in die woestyn?

    Altyd interressant, en jou foto’s is stunning.

  4. Vriendin, jy het uiteindelik ‘n voice! Kom spoeg bietjie meer op my blog toe!!? Die woestyn lyk net so as dit BAIE gereën het, soos laasjaar!!!!!🙂

  5. deffie sê:

    Hi naamgenoot,

    Was al ‘n paar keer nog nie gecomment nie. Maar hierdie post verdien ‘n comment – 100% waar woorde. Ek is skuldig aan menige van hierdie goed en dit maak mens soveel beter as jy net al hierdie goed kan toepas. Hel, as die res van die lewe net so eenvoudig was?

    Lekke Blog, Well done,

    Rene (aka deffie)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s