…lekker lag…

Posted: Mei 23, 2007 in Uncategorized

.feetjie.jpg 

Ek is lus vir lekker uit my maag uit lag vandag en het nou al die een oneffektiewe poging na die ander probeer om myself aan die lag te kry! Nogal great self-entertainment, maar sulke goed is gewoonlik meer effektief as jy in “pare” werk! Toe stuur Lana vir my dié grappie uit Windhoek en nou kan ek nie ophou giggel daaroor nie!  Thanx girlie!

Jan en die Leeu!  
 
Jan, ‘n gelowige man, gaan jag.
 
In die bos storm ‘n leeu hom.
 
Hy bid vinnig en desperaat….
 
“Here, laat dit ‘n christelike leeu wees” is al wat hy uitkry (en ‘n paar senuweepoepies).
 
Die leeu stop by Jan, sit sy poot op Jan se kop en sê: “Seën Heer die voedsel wat vir my voorgesit is en maak my opreg dankbaar daarvoor.

AMEN!!”

Hoop jy het ook ‘n giggelgeel daggie!

xxxRxxx

Kommentaar
  1. lanab sê:

    Dis n plesier girly-Ek het self lekker gegiggel.

    hoop jy het n exceptional dagie!

    troedelkies
    xxx

  2. Kokkewiet sê:

    Ja ek het self lus om lekker te lag, en so bietjie van die koue ‘blues’ te vergeet. Het self nou lekker gegiggel oor die grappie.

    Lekker dag

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s