…eish…

Posted: Mei 22, 2007 in Uncategorized

own-world.jpg

Dis Dinsdag!

Ek het baie sleg geslaap!

My kop voel soos ‘n helium ballon!

Ek kry koud en voel siek!

Ek moet werk – ipv onder die duvet inkruip en ‘n lekker boek lees!

Ek verlang na mense wat ver is!

Londen is nog 100 slapies weg!

xxxRxxx

Kommentaar
  1. Krista sê:

    Ook sleg geslaap, siek, koud – nie noodwendig in daardie volgorde nie. Wens ek kon in die bed kruip en 3 dae lank slaap!

    Hoop jou dag draai beter uit.

  2. Jaco sê:

    Agge nee! Is dit nou eers Dinsdag? O well, I suppose dit kon nog Maandag gewees het!

    Stuur groete vir almal wat ver is as jy hulle sien.

    Sterkte

  3. lanab sê:

    Ek het lekke snoesig geslaap,maar toe moes ek opstaan…damn!!!gelukkig is die week net 4 dagies-vrydag public holiday in Namibia.

    hoop jy het n snoesige dagie!
    troedelkies
    xxxx

  4. lanab sê:

    my wekie is net 4dagies lank-vrydag public holiday in namibia-en dis piepiekoud hier.
    Wens ek kon nou in my kooi le waar dit warem is.

    troedelkies
    xxxx

  5. Ek het OOK sleg geslaap…

    Hoop jy voel al beter, R! Hou van die diertjie wat soos jy lyk (neem ek aan).🙂

  6. Is dit die groot oë of die bakoortjies Boertjie wat jou sulke dinge laat “aan neem”? Ek hoor ‘n helder roepstem van Darling se rigting! Moet ek dit ignoreer, of net uitstel vra?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s