…hungry eyes…

Posted: Mei 16, 2007 in Uncategorized

Onthou jy nog dié song?
 

Hungry eyes

I’ve been meaning to tell you
I’ve got this feelin that won’t subside
I look at you and I fantasize
You are mine tonight
Now I’ve got you in my sights

With these hungry eyes
One look at you and I can’t disguise
I’ve got hungry eyes
I feel the magic between you and I

I want to hold you so hear me out
I want to show you what loves all about
Darlin tonight
Now I’ve got you in my sights

With these hungry eyes
One look at you and I can’t disguise
Ive got hungry eyes
I feel the magic between you
And I’ve got hungry eyes
Now I’ve got you in my sights
With these hungry eyes
Now did I take you by surprise

I need you to see
This love was meant to be

I’ve got hungry eyes
One look at you and I cant disguise
I’ve got hungry eyes
I feel the magic between you
And I’ve got hungry eyes
Now I’ve got you in my sights
With those hungry eyes
Did I take you by surprise

With my hungry eyes

dirty_dancing.jpg
Eric Carmen – Dirty Dancing Soundtrack (1987) (toe was ek net mooi 9 jaar oud)!

Teen “puberteit” was die song al goed in my kop geprint en het ek darem na menigte mannetjies met “hungry eyes” gestaar!  Dis ook een van die songs waarop ek leer langarm het!

Ai, hoe lekker was dit nou nie vanmiddag om weer aan die song herinner te word nie!🙂

… ek verlang nou na my “onskuldige” jeug … en mense wat ek nie ken nie!

xxxRxxx

Kommentaar
  1. Dink net hoveel mannetjies het actually na JOU gekyk met honger oe!🙂

  2. Krista sê:

    Dis vir my vreemd dat hoe ouer ek word, hoe meer nostalgies word ek. Musiek is veral die een ding wat my laat verlang na dinge wat ek nie ken nie en dinge van jonk wees.

  3. Hi!

    Daardie liedjie doen dit na al die jare nog steeds vir my!

    Lekker dag!

  4. Lien sê:

    Jip dit was darrem ‘n hit, of was Patrick eintlik die hit? Pak jy kaste reg?

    Groete

  5. Nico sê:

    Nice…🙂 Ek dink tot vandag toe dat Dirty Dancing een van die beste soundtracks ooit gehad het. Was nog so bietjie van ‘n seuntjie toe Dirty Dancing gedraai het (10 of so), maar die musiek, die musiek! Kan amper net die glo dat hulle nie ‘n mooier meisie as Jennifer Grey in die rolbedeling kon sit nie teenoor Swayze, of is sy dalk die idee van die film dat sy so bietjie “bland” moes wees?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s