…?…

Posted: Mei 14, 2007 in Uncategorized

kiddies.jpg 

“Companionship”…

Enige gedagtes hieroor?

Kommentaar
  1. Jaco sê:

    Everybody needs somebody!

    Here’s to friends

    J.

  2. wosonki sê:

    Everybody needs to be someone’s somebody!

    Krista

  3. Thea sê:

    Love doesn’t require two people look at each other, but that they look together in the same direction.
    **************************************************************************
    Perhaps God would want you to become acquainted with many different people in the course of your life, so that when you meet the right ones,
    you can appreciate and be grateful for them!

    Lekker dag

    Thea

  4. Lean on me, when you’re not strong
    And I’ll be your friend
    I’ll help you carry on
    For it won’t be long
    ‘Til I’m gonna need
    Somebody to lean on

  5. Korste post wat ek in ‘n lang tyd gesien het.

  6. watch this space…!

  7. Da Mario sê:

    Gedagtes? Altyd!!

    (1) Wat maak die laaitie se hand op haar boobie?
    (2) Die dogtertjie lyk soos jy toe jy klein was.
    (3) Sy is ‘n lucky girl dat die outjies so om haar draai.
    (4) Dis ‘n pragtige foto.

    Genoeg gedagtes???😉

    Geniet die dag…
    xxx

  8. DM – die foto is by ons troue geneem … dis drie van my nefies se kids onderskeidelik en hulle drietjies is groot pelle! Hulle drie saam met my peetkind Janke, was my “blommekinders”!
    Om jou vrae te antwoord …
    (1) Fanie oefen solank met die girls! Mens kan seker nooit te vroeg begin nie🙂
    (2) Anjatjie is familie, so dis heel moontlik!
    (3) Sy is ‘n pragtige dogtertjie, ek dink haar pa het nou al gryshare oor hoe om die manne weg te hou eendag!
    (4) Thanx!
    Genoeg ja – maar jy het niks gesê oor Companionship nie!!!

  9. Nico sê:

    Dit herinner my aan my boetie, ekself en my niggie op dieselfde ouderdom. Ongelukkig is daar nou niks meer van daardie “companionship” oor nie. Tyd is wreed en mag dit hierdie kinders gespaar bly.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s