…die lewe is…

Posted: Mei 10, 2007 in Uncategorized

sleeping1.jpg 

Die lewe is soos ‘n kombers wat te klein is…

Trek jy jou skouers toe, is jou voete oop –

Trek jy jou voete toe, is jou skouers oop –

Gelukkig vir ons wat geleer het om ons knieë te buig…!

Want met gebed is jy van kop tot tone toe…

en is daar nog plek vir almal vir wie jy omgee.
 

Dis al wat ek vandag te sê het!

Hoop jy het ‘n lieflike dag!

Pas jouself mooi op!

xxxRxxx

Kommentaar
  1. lanab sê:

    Dis nou n wonderlike stukkie inspirasie vir die dag.

    Hoop jy het n pragtige dag.

    troedelkies
    xxxxxx

  2. wosonki sê:

    Mag jou kombersie altyd groot en warm genoeg wees!

    Krista

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s