…ken jy jouself?…

Posted: Mei 9, 2007 in Uncategorized

web.jpg 

“…to not know yourself is a tragic loss. Failing to get to know yourself means that you cannot understand your own wants and needs. It means you cannot understand what is important to and valued by you. Yet you are the person with whom you spend the most time; you are the person in whom you have the most invested. So you must not underestimate the gravity and importance of getting to know you.” -P. McGraw

Ek het hierdie brug oorgesteek nie baie lank terug nie … het gedink ek ken myself tot ek besef het ek het MY iewers langs die pad verloor min of meer dieselfde tyd toe ek ‘n “people pleaser” geword het!  Dis ‘n baie styl brug en harde baklei met jouself, maar uiteindelik sien jy die lig en kyk jy anders na die lewe en jou verhouding met mense!

Ek is baie dankbaar vir vriende wat my opdraende stryd raakgesien het, my hand gevat het en my letterlik oor daardie brug getrek het! Hoe betaal mens daardie “skuld” ooit terug?

Eish, wat het my nou weer in so ‘n ernstige bui vanoggend?? hehehe😀

Lekker daggie!

Pas jouself mooi op!

xxxRxxx

PS…weet enige van julle intelligente mense wie se song hierdie is?

Heart of Stone

Beneath the white fire of the moon
Love’s wings are broken all too soon
We never learn, hurt together, hurt alone
Don’t you sometimes wish
Your heart was a heart of stone

We turn the wheel and break the chain
Put steel to steel and laugh at pain
We’re dreamers in castles made of sand
The road to Eden’s overgrown
Don’t you sometimes wish
Your heart was a heart of stone

Look at the headlines
Big crowd at the crazy house
Long queue for the joker’s shoes
Ten rounds in the ring with love
Do you lose and win or win and lose

Sweet rain, like mercy in the night
(Lay me down, wash away the sorrow)
Caress my soul and set it right
(Lay me down, show me your tomorrow)
Summer tears, winter and the moment’s flown
Don’t you sometimes wish
Your heart was made of stone
Mercy, mercy wish your heart
Was a heart of stone

Get the picture
No room for the innocent
Peak season in lonely town
Knocked out of the ring by love
Are you down and up or up and down

I ask the river for a sign
(In a dream we go on together)
How long is love suppose to shine
(In a dream diamonds are forever)

But you and I, we hurt together, hurt alone
Don’t you sometimes wish
Your heart was a heart of stone
Mercy, mercy wish your heart
Was a heart of stone
(With a heart of stone, you’ll be well protected)
Don’t you sometimes wish
Your heart was made of stone
(With a heart of stone, you’ll be well connected)

Kommentaar
  1. lanab sê:

    Ek weet presies wat jy bedoel….been there!!!!

    Hoop jy het n giggel geel sonskyn dag!

    troedels
    xxxxxx

  2. Michelle sê:

    Hoor! Hoor!

    xxmwahxx

    x~Honey~x

  3. Marat sê:

    Hi, Ek dink Cher het die song gesing.

    Op een of ander tyd moet mens ophou om ‘n people pleaser te wees en bietjie na jou eie-self ook omsien. Wat JY wil hê.

    Krista

  4. Thanx Krista – jy is reg oor Cher! Ek het gedink dis sy maar was nie 100% seker nie, want ek weet die Rolling Stones het ook ‘n song met dieselfde titel gehad, obviously ander woorde.

    Het toe sommer gou vanmiddag gaan kyk by die huis en so wrintie waar daar is die song toe op haar CD! Ek dink dis ‘n stunning song in alle opsigte, en veral omdat Cher dit sing! Daai vrou mag maar!

  5. Nico sê:

    Rene,

    Ek weet waarvan jy praat, want anders as jy, het ek nie eendag so geword nie; ek is my lewe lank nog ‘n people pleaser! Dit is net, ek word vanjaar 30 en ek skrik nou eers wakker en ruik die koffie! Marat is reg, en ek het nou die dag tot die besef gekom, maar dis nou MY beurt. Vir die eerste keer kom MY belange eerste – die res kan maar gaan slaap.

    Die probleem is net dat ek nou die gevoel van SELFSUG het om mee te deal – ek weet dis nie geregverdig nie, maar dit druis squarely in teen hoe ek nog altyd my lewe gerun het. Die ding is dit: Jy sE jy skuld jou vriende wat jou hierdeur gehelp het; hoeveel te meer skuld jy jouself nie iets nie?

    Ek skuld myself en ek myself nou oorgegee vir invordering.😉

  6. Da Mario sê:

    Ek kan nie selfsugtig wees nie. En ek weier om ‘n people pleaser te wees. Hehehe… wat ‘n posisie… go figure.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s