…goor dae!!…

Posted: Mei 7, 2007 in Uncategorized

wolke.jpg 

Vandag is glad nie my dag nie …!! Wens ek was nou bo die wolke, oppad na dieselfde plek waar ek heen oppad was toe die foto geneem is!

En die skrywer van hierdie onderstaande e-pos, deel my sentimente!!! Hoop jou dag is BAIE beter as myne!

CHAIN LETTERS… I want to thank all of you who have taken the time and trouble to send me your damn chain letters over the past few years. Yes, thank you, thank you, thank you from the bottom of what’s left of my heart for making me feel safe, secure, blessed, and wealthy.

Because of your concern…I no longer can drink Coca Cola because it can remove toilet stains.

I no longer drink anything out of a can because I will get sick from the rat faeces and urine.
 
I no longer use Saran wrap in the microwave because it causes cancer.

I no longer check the coin return on pay phones because I could be pricked with a needle infected with AIDS.

I no longer use cancer-causing deodorants even though I smell like a water buffalo on a hot day!

I no longer use margarine because it’s one molecule away from being plastic.

I no longer go to shopping malls because someone will drug me with a perfume sample and rob me.

I no longer receive packages from UPS or FedEx since they are actually Al Qaeda in disguise.

I no longer answer the phone because someone will ask me to dial a stupid number for which I will get the phone bill from hell with calls to Jamaica, Uganda, Singapore, and Uzbekistan.

I no longer eat KFC because their chickens are actually horrible mutant freaks with no eyes or feathers.

I no longer date the opposite sex because they will take my kidneys and leave me taking a nap in a bathtub full of ice.

I no longer buy expensive cookies from Neiman Marcus since I now have their recipe.

I no longer worry about my soul because I have 363,214 angels looking out for me and St. Theresa’s novena has granted my every wish.

Thanks to you, I have learned that God only answers my prayers if I forward an email to seven of my friends and make a wish within five minutes. (Geez, the BIBLE did not mention it works that way!)

I no longer have any savings because I gave it to a sick girl who is about to die in the hospital (for the 1,387,258th time).

I no longer have any money at all, but that will change once I receive the $15,000 that Microsoft and AOL are sending me for participating in their special e-mail program.

Yes, I want to thank all of you soooooooo much for looking out for me!

I will now return the favor.

If you don’t send this e-mail to at least 1200 people in the next 60 seconds, a large bird with diarrhoea will crap on your head at 5:00 PM this afternoon and the fleas of a thousand camels will infest your armpits.

I know this will occur because it actually happened to a friend of a friend of a friend of a friend of a friend of a friend of a friend of my next door neighbour’s ex-mother-in-law’s 8th husband’s 2nd cousin’s 3rd husband’s ex-wife’s mother’s beautician!

Pas jouself mooi op!

xxxRxxx

Kommentaar
  1. Marat sê:

    Ek stem!

    Krista

  2. Da Mario sê:

    Hoop jy voel vinnig beter Rene…😉
    xxx

  3. Hallo!

    Ek vlieg saam – kan ek my eie bestemming kies? Verlang vreeslik en wil gaan kuier!

    Ek hou niks van “forward” briewe nie. Dit is so sonder persoonlikheid. Mens kan ‘n aap leer om te “forward”. Sonder emosie.

    My dag is baie ligblou. Maar dit het niks met die Bulls te doen nie. Ek skree nog steeds vir die Stormers. Ja, ek weet, ons skree maar min.

    Daar is ander mense wat die hele week net blou gaan sien, eet, praat, droom. In Gauteng gaan daar geen blou lap wees teen vanmiddag nie. Ook nie blou eye shadow of face paint nie. Ook nie biltong met blou stickers op nie.

    Lekker dag – jy is veronderstel om te smile want jy dink mos ook blou?

    Groetjies!

  4. Sterkte! Hoop daar waai iewers ‘n vars briesie deur jou dag…8)

  5. Thea sê:

    Hi René

    Ek lees gereeld jou blog – het op hom afgekom d.m.v Steve se blog. Toe ek hierdie foto van die wolke sien, het ek sommer begin lag. Ek moét hierdie een met julle deel. Dalk laat dit jou ook sommer beter voel. Charl Botha wat “Nuwe wyn” op Radio Kansel aangebied het op ‘n stadium, was gisteraand by ons kerk. Hy vertel dat toe hy 30 was, hy ‘n hartaanval gehad het. Hy was op daardie stadium op Tarkastad ‘n predikant en hulle vlieg hom toe Bloemfontein toe. Oppad hospitaal toe, kom hy so effe by en hy sien die vliesige wolke deur die vliegtuig se venster. Hy dag toe so by homself: Yes, ek het dit gemaak. Ek’s in die hemel! Maar toe besef hy dat die hemel nie op generators loop nie!!

    Die man het ‘n vreeslike sin vir humor – het hom regtig baie geniet!! Baie mense dink mos ‘n Christen moet ‘n lang gesig hê.

    Lekker aand vir jou.

    Thea

  6. Hi Thea – welkom op my blog, hoop om jou dan meer gereeld hier raak te lees!

    Dis ‘n baie oulike storietjie! Ek stem saam met jou oor die persepsie dat ‘n Christen ‘n lang gesig het! ‘n Christen is so normaal soos enige mens op straat … al verskil tussen ‘n Christen en ‘n ongelowige is dat sy/haar saak met God reg is! En dis genoeg rede om met ‘n smile en ‘n goeie sin vir humor rond te loop!

    Hoop jy het ‘n lekker dag!
    Rxx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s