…angels…

Posted: Mei 4, 2007 in Uncategorized

angel.jpg 

Ek het gisteraand van ‘n engel gedroom … seker een van die mees memorable drome OOIT! Ek dink as ek kon sou ek vir ewig wou slaap net om te kon droom! Solank dit net nie nagmerries insluit nie!!!!

Nou wonder ek alweer : Is engele manlik of vroulik? 

Die volgende song is een van my gunsteling “Angel” songs! Daar is so baie van hulle, maar ek sonder Robbie Williams met graagte uit!

ANGELS

I sit and wait
Does an angel contemplate my fate
And do they know
The places where we go
When we’re grey and old
‘Cos I’ve been told
That salvation lets their wings unfold
So when I’m lying in my bed
Thoughts running through my head
And I feel that love is dead
I’m loving angels instead

And through it all she offers me protection
A lot of love and affection
Whether I’m right or wrong
And down the waterfall
Wherever it may take me
I know that life won’t break me
When I come to call she won’t forsake me
I’m loving angels instead

When I’m feeling weak
And my pain walks down a one way street
I look above
And I know I’ll always be blessed with love
And as the feeling grows
She breathes flesh to my bones
And when love is dead
I’m loving angels instead

And through it all she offers me protection
A lot of love and affection
Whether I’m right or wrong
And down the waterfall
Wherever it may take me
I know that life won’t break me
When I come to call she won’t forsake me
I’m loving angels instead

And through it all she offers me protection
A lot of love and affection
Whether I’m right or wrong
And down the waterfall
Wherever it may take me
I know that life won’t break me
When I come to call she won’t forsake me
I’m loving angels instead

Pas jouself mooi op!

Liefdetjies

xxxRxxx

Kommentaar
  1. Da Mario sê:

    Engele is babes. Girls. In my drome in elk geval…😀
    Leke naweek Rene, xxx

  2. hehehe … go figure DM!!😀

  3. narcosis sê:

    ek dink engele is babies….sulke vettietjies met ronde wangetjies soos die outjie in die pic.

    Hulle sê wat die hart van vol is….as dit waar is dan het ek en Da Mario blykbaar ons harte blootgelê

    P.S. Takings vir die eiland kolonie is maar skaars…almal wil weet of dit soos orania gaan wees maar met water. Nutuurlik gronde vir onmiddelike diskwalifikasie!

    Lekker naweek julle

    Jaco

  4. Jaco – disqualify enige iemand wat enige iets noem van iets wat met enige vorm van politiek te doen het asook diegene met Bybels onder hul arms en ‘n vroom dog vals glimlaggie op hul bakkies! Enige negatiewe opmerkings en eienskappe veroorsaak ook onmiddelike diskwalifikasie!

    My eiland is die eiland waar melk en heuning vrylik vloei, niemand kwaad raak vir niemand nie, daar geen plek vir enige politieke praatjies of partye is nie en waar daar net oor opbouende dinge gepraat word soos seks, visvang, sport (da is net een span so almal skree vir dieselfde span!), die weer ensomeer ensomeer!!🙂

    Op my eiland is almal gelyk en baie gelukkig! Niemand is vet of maer nie of lelik of oud nie! Al die mans en vrouens weeg (onderskeidelik) presies dieselfde! En daar is ook nie iets soos sonde nie, want almal lewe met oorvloed liefde en vrede en gee om vir mekaar! En as ons nie ‘n groot getal mense is nie – soveel beter, dan kan ek net ‘n kleiner eilandjie koop!

    Thanx vir al jou admin werk!🙂

  5. narcosis sê:

    the search continues,

    but eish…this is going to be one hell of a job!

    Jaco

  6. Rene, ek is SO bly jy sien seks as ‘n opbouende gespreksonderwerp, want dis presies wat dit is!

    Ek glo eintlik genuine in engele. Nie ‘n “airy-fairy” tipe van glo nie, maar ‘n genuine glo. Noem my maar kends, maar dis my prerogatief!

  7. Ek sukkel maar om iets afbrekends daarin te sien Boertjie!?

    En daar is niks kends aan glo in Engele nie Boertjie! As daar egter enige iemand is wat my verkeerd wil bewys … try your luck! I’m a firm believer!

    Lekker naweek vir jou Gerrie! Hoop nie die sinus pla te veel nie!!!

    mwah xx

  8. Kowie sê:

    Sorry as jy nie van die Bybels hou nie, maar die dreams dictionary se die volgende daarvan as jy van engele droom:
    “It can represent a message or messenger of God. Praise. An obediant and faithful person. It can symbolize a person that is guided by divine wisdom. It can also point to a knowledgeable person that is mature and equipped for his/her task by the Lord. Can also represent a pastoral ministry, guiding and caring for people. It can also represent protection, care kindness, the love of the Lord and a full abiding in the Lord.”
    Moet in die volle konteks van die droom gelees word met alles wat daatmee saamhang.

  9. Lien sê:

    Kowie, ek dink nie Rene bedoel dat sy nie van Bybels hou nie, dalk is dit net die oorvloed vals profete wat haar pla.

  10. René sê:

    Kowie, Lien is doodreg! Ek is ñ kind van die Here en baie lief vir my Bybel! Ek het wel ñ probleem met mense wat met hul bybels onder hul arms loop en bybelversies opsê om hul eie oordeel te regverdig en dit dan afmaak as God se wil!!

  11. Kowie sê:

    Jammer – het verkeerd verstaan. Yip – daar is genoeg van hulle.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s