…dis winter…

Posted: April 30, 2007 in Uncategorized

babaruit.jpg

Hoekom ek BLOG? 

Continually I try to write it down,

this sense of family life.  For it seems to me

that the funny voices we make with our mouths,

or the squiggles that we put on paper,

are only for ourselves to hear,

to prove there’s someone there!

(Beryl Bainbridge)

Vir my mater wat ‘n moeilike tyd deurgaan … jy weet wie jy is … hierdie song word vandag spesiaal opgedra aan jou! Dis mos hoekom mens vrinne het!🙂

Two Steps Behind (Deff Leppard) 

Walk away if you want to.
It’s ok, if you need to.
Well, you can run, but you can never hide
From the shadow that’s creepin up beside you.

And, there’s a magic runnin through your soul,
But you can’t have it all.

(whatever you do)
Well, Ill be two steps behind you
(wherever you go)
And Ill be there to remind you
That it only takes a minute of your precious time
To turn around and I’ll be two steps behind.

Take the time to think about it.
Just walk the line, you know you just can’t fight it
And take a look around, you’ll see what you can’t find,
Like the fire thats burnin up inside me.

And, theres a magic runnin through your soul,
But you can’t have it all.

(whatever you do)
Well, I’ll be two steps behind you
(wherever you go)
And I’ll be there to remind you
That it only takes a minute of your precious time
To turn around and I’ll be two steps behind.

Dis winter en ek is in my element!!!

Pas jouself mooi op!

xxxRxxx

Kommentaar
  1. Hi!

    Ek kan nie glo dat so sonskynmens soos jy van die winter hou nie?

    Die winter hou my op my knieë – ek bid dat dit vinnig verbygaan. Ek raak bedruk as die lug so grys is.

    Geniet jou grys winterdag,

    Groetjies🙂

  2. Hehehe Jo-Ann … mens kan nie ‘n bottel rooiwyn voor die kletterende kaggel onder ‘n snoesige kombers in die somer drink nie!!!🙂

    Ek sien weer nie die winter as grys nie … het jy al opgemerk hoe mooi die herfsblare is, hoe prentjiemooi die wit sneeu op ‘n blou berg lyk en hoe groen jou tuin is na die eerste winterreën, die rooiwarm vlamme van ‘n kaggelvuur en die geurigheid van vars gebakte pannekoek! Alles wintergoed wat my hart warm maak!!

    Ek dra die sonskyn in my hart rond … en daarvoor het mens nie altyd die son nodig nie!

    Hoop jy het ‘n lekker daggie!! xxx

  3. Marat sê:

    Hi Rene,

    ekke hou vannie winter oor lepellê . . .

    Krista

  4. Hehehe Krista — uitgevang!!🙂

  5. antjiesomers sê:

    Hi daar! Jou plekkie hier is lekker cosy ingerig en pragtig met al die foto’s!
    Ek is MAL oor die winter! Is ‘n Kapenaar is murg en siel al sit hier innie Laeveld – verlang na my ma-hulle se huis met die berg voor en die sneeu en reen. Darem niks so lekker soos daai kaggel en dik groentesop en rooiwyn nie! Sit ‘n man in die prentjie en ons kan vir ewig in die arm van die winter le!

    En ek sien Marat praat van lepelle – ja – dit klink soooo lekker!

    Sal gou weer kom inloer – (Love Deff Leppard)

    Ta-ta
    antjiesomers

  6. Marat sê:

    Hi,

    vandag gedink – dis hoekom ekke vannie liedjie “Lean on me” hou. Dis ‘n promise van iemand wat naby jou bly en daardie ondersteuning gee wanneer jy dit nodig het, maar nie altyd daarvoor kan/wil vra nie.

    Krista

  7. Da Mario sê:

    Hey Cool girl!!

    Winter is koning. Kaggelvure, rooi wyn, koue en duvets gaan hand aan hand met verrassings, ringe, beloftes en geselsies….
    Jy is beslis ‘n wonderlike vriend vir daai mater van jou, great song!

    Geniet jou dag Rene…
    xxx

  8. Antjiesomers … welkom op my blog en thanx dat jy kom inloer het! Hoop om jou gereeld hier te sien! Aan die ander besoekers aan my blog … julle kan gerus hierdie girl se site gaan uitcheck, volg net die link op my blogroll! Sy het nogal skryftalent hoor!

    Marat – “Lean on me” is ook een van my fav songs. Ek probeer altyd ‘n steunpilaar vir my vriende wees!!

    Da Mario – I’m doing the best I can!! Eintlik is ek die bevoorregte een om hom as mater te hê!

    R xx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s