…vriendskap…

Posted: April 2, 2007 in Uncategorized

friends.jpg 

A friend is someone we turn to when our spirits need a lift

A friend is someone we treasure for our friendship is a gift ..

A friend is someone who fills our lives with beauty, joy, and grace.

And makes the world we live in a better and happier place.

There is a miracle called friendship, that dwells in the heart.

You do not know how it happens or when it gets it’s start. 

But you know the special lift it always brings.

When you realize that friendship is the world’s most precious gift!

My vriend/vriendin – jy weet wie jy is – dankie vir jou spesiale bydrae in my lewe, daarsonder sou ek beslis ‘n armer mens gewees het.

Dis ‘n hectic week wat voorlê – as ek die blog afskeep, vergewe my!
Love ya all!! xxRxx

Kommentaar
  1. 🙂 geniet die week!

  2. Da Mario sê:

    Ons sal jou probeer vergewe as jy die blog afskeep Rene…. en ek is seker daai spesiale persoon waardeer jou bydrae in sy/haar lewe!
    Voorspoed vir jou week!
    xxx

  3. Sultan sê:

    Jy’s vergewe as jy nie die week elke dag iets hier skryf nie. Jy werk mos hard om al jou dinge agtermekaar te kry vir jou wonderlike vakansie wat voorlé.
    Jy moet dit geniet by sie see René. Smaak my jy verdien ‘n breek om jou voete op te sit en net te ontspan Girl.

  4. Lulu sê:

    Julle moet die naweek geniet. Ek se dit nou, want ek kan nie more nie.

  5. Magda Shand sê:

    friends are importend

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s