…desperate hearts…

Posted: Maart 20, 2007 in Uncategorized

Hehehe – die klein stukkie “rock chic” in my soek vanoggend weer die song op! Eerste keer in ‘n lang tyd dat ek weer na die woorde oplet! 

AMAZING – AEROSMITH

I kept the right ones out
And let the wrong ones in
Had an angel of mercy to see me through all my sins
There were times in my life
When I was goin’ insane
Tryin’ to walk through
The pain
When I lost my grip
And I hit the floor
Yeah,I thought I could leave but couldn’t get out the door
I was so sick and tired
Of livin’ a lie
I was wishin that I
Would die

It’s Amazing
With the blink of an eye you finally see the light
It’s Amazing
When the moment arrives that you know you’ll be alright
It’s Amazing
And I’m sayin’ a prayer for the desperate hearts tonight

That one last shot’s a Permanent Vacation
And how high can you fly with broken wings?
Life’s a journey not a destination
And I just can’t tell just what tomorrow brings

You have to learn to crawl
Before you learn to walk
But I just couldn’t listen to all that righteous talk, oh yeah
I was out on the street,
Just tryin’ to survive
Scratchin’ to stay
Alive

It’s Amazing
With the blink of an eye you finally see the light
It’s Amazing
When the moment arrives that you know you’ll be alright
It’s Amazing
And I’m sayin’ a prayer for the desperate hearts tonight

Lekker daggie vir julle almal xx

Kommentaar
  1. h0ney sê:

    Ek wil amper sê “eina!” Ek kan nie verduidelik hoekom nie maar die woorde van die song maak seer vandag.

    Ek wonder nou hier by myself. is dit moontlik om ‘n blindfold te dra en dit nie eers te weet nie? Is dit moontlik dat ons vir so lank blind is dat ons begin dink dit is hoe dit moet wees?

    Anyway, dankie vir die stunning song, al maak hy hoe seer!
    xxx

  2. Life’s a journey not a destination….
    And I just can’t tell just what tomorrow brings…..

    My wens vir jou en vir my is dat ons môre’s vol verrassings sal wees en dat ons “journey” ‘n moerawiese amazing trip sal wees!

  3. Da Mario sê:

    Ek dink ek like die rock-chic in jou! 😉

    Dis 00:54….. en ek post comments… pragtige song Rene…
    Ek weet nie of dit so amazing of so seer is as jou ogies actually oopgaan vir ‘n spesifieke saak nie, vir my was dit baie deurmekaar. Pynvol, skokkend, ontstellend, hartseer…. gevolg deur verbasing, ongeluk en selfs woede. Go figure… vertrou op my om al die emosies met eens bymekaar te gooi!

    Vir ‘n oomblik gedog ek is daai kreef in kookwater.

    mwah
    xxx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s