…my son…

Posted: Maart 19, 2007 in Uncategorized

jacobsbaai.JPG

Sonsondergang – Jacobsbaai (18 Maart 2007)

As die son in my hart ondergaan

en jou liefde vir my verlore gaan

sal ek tevrede kan wees met net ‘n vriend

of gaan ek na jou ook ‘n môre sien…

Kommentaar
  1. Da Mario sê:

    Mmm… *smile*… dis baie mooi!
    Mal oor die foto, dink ek moet dalk ook iewers op ‘n klip op Jacobsbaai gaan sit en dink.
    mwah xx

  2. h0ney sê:

    Sjoe. Dis stunning. Ek kry sommer hoendervleis. Dit foto en die woorde

  3. boerinballingskap sê:

    Hallo!

    Baie mooi! Hou van jou blog en al jou skrifsels!
    🙂

  4. Nandi sê:

    Dis soooo mooi!!! Eintlik seer mooi …

  5. Ek vertel julle môre van my magic oomblik met die neem van die foto!😉

  6. Charlene sê:

    Jy ruk my hart!!!!!

    Lovies
    Charlene

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s