♥…life is a gift…♥

Posted: Februarie 26, 2007 in Uncategorized

Ek werk aan ‘n heavy onderwerp wat baie breinkrag verg! Ek het ‘n ding begin wat ek moet klaarmaak – vir myself!

So, ek deel net vandag hierdie stukkie hieronder…hou egter die blog dop, dit mag enige oomblik verander!

Life Is A Gift
Today before you think of saying an unkind word – Think of someone who can’t speak.
Before you complain about the taste of your food – Think of someone who has nothing to eat.
Before you complain about your husband or wife – Think of someone who’s crying out to God for a companion.
Today before you complain about life – Think of someone who went too early to heaven.
Before you complain about your children – Think of someone who desires children but they’re barren.
Before you argue about your dirty house, someone didn’t clean or sweep – Think of the people who are living in the streets.
Before whining about the distance you drive – Think of someone who walks the same distance with their feet.
And when you are tired and complain about your job – Think of the unemployed, the disabled and those who wished they had your job.
But before you think of pointing the finger or condemning another – Remember that not one of us are without sin and we all answer to one maker.
And when depressing thoughts seem to get you down – Put a smile on your face and thank God you’re alive and still around.

Life is a gift, Live it, Enjoy it, Celebrate it, And fulfill it!

Tot later!!! Mwah!! xx

Kommentaar
  1. Rounelle sê:

    Thank God for small mercies. Ek vat op hierdie stadium enige flippen iets wat ek kan kry – baie dankie! En dis ‘n awesome stukkie met waar woorde ne? Lyk my almal gaan diep en filosofies vandag … scary. Hoop ek is sterk genoeg om julle hierdie week te survive lol.

    Hoop jy het ‘n kwaai naweek gehad vriendin. Ek sien met baie afwagting uit na hierdie heavy ding. I know once you promise you deliver en dit gaan die wag die moeite werd maak. Soos ek jou ken gaan jy natuurlik op jou koel en kalm manier die mat totaal en al onder my voete uitruk en my klein ou wêreldjie either laat spin (en ek in die proses afval) of dit eensklaps tot ‘n totale stilstand ruk (en ek in die proses afval).

    Go figure. Ag was lekker om weer van jou te hoor, die woestynsand van jou rigting af teen my vel te voel waai. Die Maandag-duim is darem al afdraend … so it’s free-falling from here on. Lief jou baie – jy weet mos. x

  2. Jo-Ann sê:

    And the greatest gift of all is to have love in your life! Ek wag op die grote en ek wag om te hoor van jou kuier in die kaap. Mooibly! J

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s