…out of office…

Posted: Februarie 21, 2007 in Uncategorized

Ek is vandag (Donderdag) bietjie …out of office…! Glo dit of nie, my maatskappy dink ek is nog “opleibaar”! Gaan so ‘n klein kursussie kafdraf vir die dag!

Mag jy ‘n pragtige dag hê – en laat daai comments nog inrol! Ek wil weet wat jy als vandag aanvang sonder my!

Sal jou mis, maar dra jou saam in my hart!

Liefdetjies : René xx

Kommentaar
  1. Rounelle sê:

    Damn – ‘n nadeel van ADSL … ek vind hierdie info reeds Woensdag-aand uit en mis jou sommer by voorbaaaaaat!😦

    Hoop jy gaan dit geniet. Ek wil als hoor as jy terugkom. Keep it real! x

  2. BB sê:

    Ek dank elke keer my sterre as iemand my op ‘n kursus wil stuur – (more often than not mors hulle soms tog ook maar ongelukkig kosbare tyd) – maar ek weet dat die blote gedagte aan selfontwikkeling in watter area van my lewens/brein-kapasiteit ookal, my begeester!
    I not only try to use all the brains that I have, but all that I can borrow, too!!
    So, be careful if you keep an ‘open mind’ with me around – it might get stolen ;o)…xx

  3. h0ney sê:

    ek mis jou al….kom nou terug toeeeee

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s