…inspirasie…

Posted: Februarie 19, 2007 in Uncategorized

Once upon a time there was a bunch of tiny frogs…. who arranged a running competition. The goal was to reach the top of a very high tower. A big crowd had gathered around the tower to see the race and cheer on the contestants…. The race began….

Honestly: No one in the crowd really believed that the tiny frogs would reach the top of the tower. You heard statements such as: “Oh, WAY too difficult!! They will NEVER make it to the top.” or: “Not a chance that they will succeed. The tower is too high!”

The tiny frogs began collapsing. One by one…. Except for those, who in a fresh tempo, were climbing higher and higher…. The crowd continued to yell, “It is too difficult!!! No one will make it!” More tiny frogs got tired and gave up….
But ONE continued higher and higher and higher…. This one wouldn’t give up!

At the end everyone else had given up climbing the tower. Except for the one tiny frog who, after a big effort, was the only one who reached the top! THEN all of the other tiny frogs naturally wanted to know how this one frog managed to do it?

A contestant asked the tiny frog how he had found the strength to succeed and reach the goal? It turned out…. That the winner was DEAF!!!!

The wisdom of this story is: Never listen to other people’s tendencies to be negative or pessimistic…. because they take your most wonderful dreams and wishes away from you — the ones you have in your heart! Always think of the power words have. Because everything you hear and read will affect your actions!

Therefore:
ALWAYS be….POSITIVE!

And above all: Be DEAF when people tell YOU that you cannot fulfill your dreams!

Most people walk in and out of your life……but FRIENDS leave footprints in your heart

To The World You Might Be One Person; But To One Person You Might Be the World.

Gun my die voorreg om vandag hierdie blog aan my vriendin, Rounelle, op te dra! Ek het my dag begin deur haar blog te lees en vir die res van die dag gaan ek daaraan kou! (www.rounelle.wordpress.com). Jy inspireer my op maniere wat nie sommer net menslik moontlik is nie! Iewers is daar ‘n Groot Hand wat wag oor ons vriendskap hou!

Was Steve se weergawe van “EK LEWE” Vrydagaand op DHDI nie FENOMINAAL nie?

Vir die res van die dag het ek nie woorde nie … ons gesels môre weer vriende!

Pas jouself mooi op – R – xx

(Weet iemand dalk waar kan mens dié dingetjie aanneem?)

pienk-baba.JPG

Kommentaar
  1. Rounelle sê:

    *Elf hugs René* … dankie – vir alles.

    Ek sien jou van dag een af reeds daar bo by Hom en ek voel hoe jy my optrek. Kan ‘n mens vir meer as dit vra? Jy hou my op my voete en dwing my op my knieë René.

    Tonne liefde. x

  2. Vaalseun sê:

    Kan een dowe paddatjie so inspirend wees!? Dalk het hy soms omgegkyk en gemerk dat hy nog die enigste een is wat klim en dus net bietjie langer aangehou. Soms gee ons dalk net gou (moed) op en verbeur in die porses die geleentheid om die hoogste te klim.
    NS. Dink jy dit is moontlik dat daar iewers tussen die skare dalk net een persoon was die wen padda moed in gepraat het? Per slot van sake het hulle eers later uitgevind die paddatjie was eintlik doof! Dalk was daardie enkele persoon se aanmoediging dalk nie te vergeefs nie – amper soos Rounelle se inspirasie!
    Lekker dag verder!
    Beste wense
    Vaalseun

  3. Fairydust sê:

    Dit laat dink my aan my gunsteling grappie. ‘n Paar miere is keelvol vir die olifant wat elke dag hulle miernes stukkend trap. Die kleinste miertjie van almal,
    sy naam was Dirkie, besluit hy gaan iets daaraan doen.
    Die volengende dag toe die olifant verbykom klim hy op
    teen sy voet. Elke dag wat die olifant verbykom skree die ander miere Dirkie Dirkie waar is jy, dan skree hy terug, ek is op die olifant se been. Dirkie Dirkie waar is jy, ek is op die olifant se stert, Dirkie Dirkie waar is jy, ek is op die olifant se rug, Dirkie Dirkie waar is jy, ek
    is op die olifant se nek, WURG HOM DIRKIE WURG HOM!
    Dis nou WAAGMOED! Ek het nie ‘n blindederm nie, 4 tandwortels en toe ek nou die dag vir vertico toetse was het die vrou gese ek het vlekkies rondom my pupil, ek het donkerbruin oe so dis nie duidelik sigbaar nie, maar sy het nog nooit so iets gesien nie en kyk elke dag na baie mense se oe. Nou wonder ek, wat is ek,of was ek voorheen? Enigiemand enige idee? Rounelle ek wonder of jy weet hoe besonders jy is en hoeveel jy vir ander beteken. Geniet julle dag verder.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s