…kort maar kragtig…

Posted: Februarie 15, 2007 in Uncategorized

Jip, dis weer sulke tyd van die jaar! Ons hou vandag Algemene Jaarvergadering – so ek moet gaan bontstaan en sorg dat elke omie ‘n servet het om hul mondjies af te vee en niemand dors huistoe gaan nie!  Ek los julle dus met hierdie kort, maar kragtige woorde:

“Ons trap baie spore in die sandduine van die lewe, maar in die oggend het die nagwind dit weggewaai.

Alles is verganklik, behalwe die omgee vir mekaar!”

Lekker dag vir julle!

Liefdetjies : R xx

Kommentaar
  1. Rounelle sê:

    Wowie. Kort maar kragtig as ever. Sterkte met jou dag skattebol.

    Die nagwind kan stormsterk waai maar hy gaan jou nie uit my lewe neem nie.

    Mwah! x

  2. Vaalseun sê:

    Hallo Meisiekind!

    Al was jou boodskappie “kort en kragtig” is dit nietemin baie waar. Jy is inderdaad goed met woorde, seker as gevolg van die “ewige romatikus in jou”. Hoop jy sal ‘n great Vrydag geniet en dat die omies nie vandag weer servette sal benodig nie, maar eerder ‘n snesie om die traan van dankbaarheid weg te pink vir alles wat hulle het en om so bevoorreg te wees bo duisende ander wat dit nie so breed het nie.
    Sterkte en mag daar ‘n mooi liedjie in jou hart weerklink!
    Vaalseun

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s