OUT OF OFFICE (for today)

Posted: Februarie 1, 2007 in Uncategorized

Jammer dat hier vandag niks op die blog aangaan nie – maar ek beleef ‘n geweldige besige dag en daar is net nie genoeg ure in hierdie 24-uur dag om die kreatiewe grysstof uit te pak nie. Sorry!

Ek los julle met hierdie beautifull lirieke – seker een van die mooiste love-songs van alle tye (wel, vir my in elk geval!!)

YOU’RE THE INSPIRATION

You know our love was meant to be
The kind of love to last forever.
And I want you here with me
From tonight until the end of time.
You should know
Everywhere I go,
Always on my mind,
In my heart,
In my soul.

Baby, you’re the meaning in my life,
You’re the inspiration.
You bring feeling to my life,
You’re the inspiration.
Wanna have you near me,
I wanna have you hear me saying,
“No one needs you more than I need you.”

And I know, (And I know,)
Yes, I know, that it’s plain to see,
So in love when we’re together.
Now I know (Now I know)
That I need you here with me.
From tonight until the end of time.
You should know, (Yes, you need to know,)
Everywhere I go,
You’re always on my mind,
You’re in my heart,
In my soul.

Verskoon asb my afwesigheid!

Liefde en vrede van boom tot boom…

R xx

Kommentaar
  1. Rounelle sê:

    Mmm, ek is tempted om te wil sê no reply, uit pure sarkasme lol, want jy weet ook net hoe, waar en wanneer om so iets om mens te kom gooi ne!😀

    My oë kyk al vir mekaar so moeg is hulle. Ek hoop die N1 is oop huis toe. Het nog paar afsprake en dinge om te doen voor ek (soos ek nou voel) iewers tussen stokflou en morsdood neerval tussen die huis en ie gym!

    Rene … ur in my heart, in my soul … nee, dis nie heeltemal waar nie — ur in my heart, part of my soul! Go figure!😉

  2. Vaalseun sê:

    Hi! Ek wil met jou saamstem dat dit inderdaad ‘n voortreflike Love Song is. Die woorde is werklik inspiriend en dit sal wonderlik wees om dit met ‘n spesiale persoon te deel….
    Hoop dit gaan maandag sommer weer baie beter na die naweek van rus.
    Baie groete
    Vaalseun

  3. Da Mario sê:

    Check die tyd… 02:44!
    Is a great song Rene, ek is net so mal daaroor….😉
    mwah
    xxx

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s