Archive for Januarie, 2011

…2011 TO-DO LIST

Posted: Januarie 5, 2011 in Uncategorized

Ek noem dit maar die 2011 To-Do List – want ons almal weet wat van Nuwejaarsvoornemens word… (ek het gedink aan “Bucket List” – maar dit klink darem te veel na ‘n emmer geskoppery – en daarvoor ek is nog nie gereed nie!?!) Hierdie is dan die lys van dinge wat ek nog hierdie jaar [...]