…engel van my hart…

Posted: Julie 5, 2010 in Uncategorized

Ek wonder wat het ek ooit gedoen

Om jou te verdien

Het jy dalk my hart deur die oë van die hemel raakgesien

want nooit in my lewe het ek gedink

dat iemand my so lief kan hê soos jy

‘n Engel gestuur vir my

Jy’s die wind hier onder my vlerke

wat my hoog hou

in die lug hou

jy’s die vuur wat brand in my

sodat ek kan skyn

Met jou krag en sterkte leer jy my

om te lewe

jy’s die rede

Jy’s die engel van my hart

want jy glo in my!

Die kalmte spoel oor my as jy naby my is

Jou arms bly die hawe waar ek veilig rus

Om elke myl saam met my te loop

Te glo en hoop dat ek my drome kry

dis jy … ‘n engel gestuur vir my!

 

(Musiek en lirieke : Juanita du Plessis)

Comments
  1. Chelly says:

    awsome awsome song . . . ..
    dit het die mooiste woorde wat ek in n lang tyd gehoor het . . ..
    Good Job….!!!!!!!!!!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s