Archive for Julie, 2010

…maandag…

Posted: Julie 23, 2010 in Uncategorized

Maandag is weer WEEG-DAG!! Ek was nou op ‘n twee weke rusfase – maw geen inspuitings! En ek kon dit voel! Maar … die wolk het ‘n silwer randjie – ek het steeds verloor terwyl ek veronderstel was om stil te staan. Volgens my berekeninge staan ek nou op -12kg! Dis AMPERTJIES halfpad na my [...]

…engel van my hart…

Posted: Julie 5, 2010 in Uncategorized

Ek wonder wat het ek ooit gedoen Om jou te verdien Het jy dalk my hart deur die oë van die hemel raakgesien want nooit in my lewe het ek gedink dat iemand my so lief kan hê soos jy ‘n Engel gestuur vir my Jy’s die wind hier onder my vlerke wat my hoog [...]