Archive for Junie, 2010

…struikelblokke…

Posted: Junie 30, 2010 in Uncategorized

Ek is trots op myself!!! En ook nie bang om dit te sê nie! Ek is nou in Week 5 van my program en het die eerste vier weke 8.72kg verloor! Maar, die eerste vier weke was beslis nie sonder sy sarsie struikelblokke nie… Die eerste dag van my program was daar die baas se vrou wat [...]

This is my journey …

Posted: Junie 14, 2010 in Uncategorized

Ek het nog nooit in my lewe ‘n ernstige issue gehad met my gewig nie! Party mense kyk my seker skeef aan daaroor, want ek is nou nie gebou soos ‘n pou nie, maar eerder gebou om te hou! If you catch my drift… In elk geval – sienende dat my gewig nie ‘n issue [...]

BLOG-ORDE

Posted: Junie 10, 2010 in Uncategorized

ek het SOOOOOOOOOOO baie om oor te blog – ek weet in alle eerlikheid nie waar om te begin nie!  Wees ASSEBLIEF NOG NET SO KLEIN BIETJIE GEDULDIG, laat ek net my kop in blog-orde kry…

I’M BACK!!

Posted: Junie 7, 2010 in Uncategorized

Ek is terug … hou die spasie dop!!!