08.26.08

…geduld…

Posted in Uncategorized at 2:22 nm deur René

7 Kommentaar »

  1. Iets wat ek deesdae nie meer het nie! Dis opgebruik, so hier le baie getripde moere rond ;-)

  2. Emil said,

    As ‘n moer eers gestrip het, kan mens dit net weggooi!

  3. Wipneus! said,

    Dis so waar!! :lol:

  4. demoerin said,

    En wat gebeur as dit nou klaar gestrip is? Kan jy ‘n nuwe geduld koop?

  5. René said,

    Nee Demoerin – dit groei terug soos toonnaels…! :mrgreen:

  6. demoerin said,

    Dankie tog daarvoor… :lol:

  7. [...] Kamp Snorbaard wees? Miskien kort hulle almal maar net ‘n goeie dosis gesonde ambisie. My geduld raak nou op, en waar gaan ek ‘n nuwe moer [...]


Lewer Kommentaar