07.18.08

…diversity…

Posted in Uncategorized at 12:10 pm by René

di-ver-si-ty verskil, uiteenlopendheid, ongelyk(soortig)heid; verskeidenheid, diversiteit, variasie; afwisseling; ~of opinion verskil van mening…

…SOMS VOEL EK SOOS DIE WIT KLIPPIE…

8 Comments »

  1. kaalvoetinireen said,

    July 18, 2008 at 2:11 pm

    Dink net hoe boring sou die lewe darem sonder diversiteit gewees het! Ek like die wit klippie…dis lekker om anders te wees ;-)

  2. reisiger said,

    July 18, 2008 at 2:21 pm

    Daar is ‘n artikel in die nuuste Lééf tydskrif wat sê mens moet jou andersheid as uniekheid sien. Ek is ook eerder anders as eenders!!

  3. boerinballingskap said,

    July 18, 2008 at 3:50 pm

    Ten minste is jy ‘n oulike wit klippie en nie boring nie….

  4. Roer said,

    July 19, 2008 at 9:29 am

    Praat jy! Ja, ten minste hou dit die lewe interessant. ;-)

  5. Sonkind said,

    July 19, 2008 at 9:28 pm

    Ek voel nie net soms so nie, ek voel meeste dae so :twisted:

    Baie mooi foto!

  6. Emil said,

    July 21, 2008 at 1:05 pm

    Stunning! En dit is a matter of fact. Maar ‘n lewe sonder diversiteit is maar saai.

  7. demoerin said,

    July 21, 2008 at 1:39 pm

    Dit sou uiters boring gewees het as ons almal dieselle was of oor alles saamgestem het!

  8. Die week in ‘n neutedop….. « Demoerin’s Klasak said,

    July 25, 2008 at 7:03 am

    [...] deesdae in groepies wil wees, ‘n groeps-identiteit eerder as eie-identitiet nastreef. Mense, diversiteit is cool….die ander opsies is boring! Staan op in die oggend, kyk in die spieël en sê: Ek [...]

Leave a Comment