07.04.08

…birthday boy…

Posted in Uncategorized at 8:37 am by René

Ek bars behoorlik van trots vanoggend…

Die pragtige klein rakkertjie in die middel met die groot blou oë word vandag ‘n volle drie jaartjies oud…

Hy is glad nie bloedverwant nie - maar hierdie is MY kind en ek is so lief vir hom dis asof hy my eie is!

Gisteraand het ek en sy mamma (Chantelle) tot 23:30 vir hom ‘n koek gebak vir vandag se partytjie by die kleuterskool!

En wat begin het as dit…

het geëindig as dit…

HAPPY BIRTHDAY KAYLEM!!

TANNIE Né AND “OUPA” LOVES YOU LOTS!!

UPDATE

Die kleuterskole is baie slim. Die kids slaap tot 14:00 en dan hou hulle eers party! Met die gevolg…niemand bestorm die koek nie! Wat ‘n antiklimaks!!!

Kay was gelukkig baie excited oor Lightning McQueen en toe die eerste hap eers gevat is - is die koek history!

Nogal sad om te sien hoe die koek gesny word na al die moeite en liefde wat daarin gesit is - maar SO lekker om te weet ‘n kinderhartjie is bly gemaak!

8 Comments »

  1. Rustig said,

    July 4, 2008 at 8:55 am

    Mooi koek! Foto’s opsit van sy verjaarsdag. Ek het darem al wurm en treintjie koek gebak vir my suster se kinders. Nie so “grênd” soos joune nie.

  2. Zee said,

    July 4, 2008 at 8:57 am

    Kaylem, baie geluk met jou verjaarsdag!!!!

    Rene, wat ‘n pragtige koek, ek is seker die mannetjie gaan hom gate uit geniet vandag……

  3. Wipneus! said,

    July 4, 2008 at 10:41 am

    Baie mooi koek!!! Lekker verjaar Kaylem!

  4. Da Mario said,

    July 4, 2008 at 11:46 am

    WoW…..
    Dis pragtig!! Hoop hy verjaar lekker!

  5. Pikkelik said,

    July 4, 2008 at 1:05 pm

    Baie geluk Kaylem! Renè, julle MAG maar koek bak!!!!!

  6. netjane said,

    July 5, 2008 at 11:48 pm

    Jy’s ‘n knaphand né?

  7. Eben said,

    July 7, 2008 at 7:33 am

    Smaak my jy het baie talente!!! :lol: Ek stem, soveel effort word in gesit, en woers vaarts is die koek gone, maar die wete dat daardie kind dit geniet het, maak op vir alles.

    Eenjaar het ons vir Steyn ‘n roomys-spiderman koek laat maak. Ai ai ai lekker om met heimwee terug te dink aan al mens se moeite en liefde.

  8. Paula said,

    July 7, 2008 at 9:54 am

    ☺ Geluk met Kaylem se verjaarsdag ☺

Leave a Comment