07.03.08
…grappies vir die dag…
Twee meisie muise sit en brag oor hul boyfriends.
Een wys ‘n foto van ‘n oulike seun muis.
Die ander een wys foto van haar boyfriend.
“dis dan ‘n vlermuis” sê die eerste een…..
“Die Vark! …… hy’t vir my gesê hy’s ‘n pilot!”





Skoenlapr said,
July 3, 2008 at 10:33 am
FOCLMAO!!! ag fanks Rene! jy maak my dag!
René said,
July 3, 2008 at 10:43 am
My wêreld Skoenie - ek het al begin wonder wat van jou geword het! Was jy ontvoer deur aliens?
Bly ek kon jou dag maak! Geniet hom maar binneshuis, dis triestig buite!!
Skoenlapr said,
July 3, 2008 at 11:02 am
abducted is ‘n mooier woord Rene!! LOL
jip, ek wil vanaand vroeg al voor die tv lê … gereed om oor top billing se janez te perv … hehe
Paula said,
July 3, 2008 at 2:17 pm
boerinballingskap said,
July 3, 2008 at 2:47 pm
Wipneus! said,
July 3, 2008 at 8:23 pm
Blixer said,
July 7, 2008 at 3:03 pm
Skitterend!!!!!
mykopop said,
July 21, 2008 at 7:47 am
He he he!!! Ek sien gisteraand daar is ‘n Dakota deur jou dorp se strate, ook sonder ‘n pilot! Het jy nie vir ons ‘n foto geneem nie?