07.03.08

…grappies vir die dag…

Posted in Uncategorized at 10:27 am by René

Twee meisie muise sit en brag oor hul boyfriends.

Een wys ‘n foto van ‘n oulike seun muis.

Die ander een wys foto van haar boyfriend.

“dis dan ‘n vlermuis” sê die eerste een…..

“Die Vark! …… hy’t vir my gesê hy’s ‘n pilot!”