07.01.08

…a Dan a day…!

Posted in Uncategorized at 3:54 pm by René

***GROOOOOT SUG***

When I grow up, I want to be a Jockey!!

…en omdat ek so ‘n goedhartige mens is, plaas ek maar vir die manne ‘n bodypaint-kunswerkie…Dis mos nou KUNS!

PS…ek wil vir die eerste keer in my lewe bedel…as daar enige iemand daarbuite is wat kan help met ‘n kaartjie om die 15de Augustus se Nuweland game te gaan kyk - A S S E B L I E F ! ! ! ! ! ! ! Ek vra op my mooiste………! :mrgreen:

15 Comments »

  1. Zee said,

    July 1, 2008 at 11:33 pm

    Oulik!!! Jammer ek kan nie help met die kaartjie nie :sad:

  2. Jenny said,

    July 2, 2008 at 8:42 am

    Yummee, yummee, yummee! ek maak sommer hierdie blad van jou my home-page! dan kan ek heeldag sit en drool! ;) mooi was darem nog nooit lelik nie, ne!

    PS, as ek ‘n kaartjie gehad het, sou ek nie geshare het nie, maar as ek 2 had, vat ek jou saam!

  3. René said,

    July 2, 2008 at 8:48 am

    Jenny, jy kan daai foto’s as ‘n werkskermagtergrond gaan aflaai by http://www.dancarter.com!! Dan kan Danny-boy heeldag vir jou smile!!

  4. TristonJ said,

    July 2, 2008 at 8:57 am

    /me lek lippe af… yummeeee!

  5. demoerin said,

    July 2, 2008 at 9:41 am

    NEE, NEE, NEE! Die verering van ‘n All Black raak nou borderline ongesond! :lol: So gepraat van jockeys, daai tannie lyk nogal gebou soos ‘n resiesperd.

  6. Wipneus! said,

    July 2, 2008 at 9:53 am

    he he iemand sal bietjie hier moet uithelp met ‘n kaartjie, sy vra dan nou so mooi!! ;)

  7. Jenny said,

    July 2, 2008 at 10:31 am

    Uhmmm… Rene, die probleem met daai een is, dan gaan ek flat weier om enige iets op my rekenaar oop te maak, want dan kan ek nie meer vir Danny boy sien nie ;)

  8. Jenny said,

    July 2, 2008 at 10:36 am

    Daai link is dot co dot nz, die dot com maak ‘n weird thing oop, net incase iemand wou weet

  9. Paula said,

    July 2, 2008 at 11:49 am

    Sjoe!

  10. Pikkelik said,

    July 2, 2008 at 1:16 pm

    Hmmmmmm, hmmmmmm, uhhhm wat nou weer?…. hmmmmm…

  11. René said,

    July 2, 2008 at 2:03 pm

    Dis nes jy daar sê Pikkelik!

    Hoekom sê die manne dan niks nie? Hulle is seker besig om vir my fondse in te samel om ‘n kaartjie vir Nuweland te koop!

    Mmmmmm….moet wees…! ;)

  12. demoerin said,

    July 2, 2008 at 3:26 pm

    @ Rene, yeah right. :lol:

  13. Blixer said,

    July 2, 2008 at 3:29 pm

    Jinne, maar hy is verby HOT!

  14. René said,

    July 2, 2008 at 3:49 pm

    Ooooo genade - jaloesie is darem ‘n baaaaaaaaaaie lelike groen monstertjie!!

    Sies demoerin - ek het dan spesiaal die geverfde meisie vir julle manne geplaas!!! :( En hier dog ek al die tyd julle is sulke oulike dudes…!

  15. Louis said,

    July 3, 2008 at 9:34 am

    Thanks vir die geverfde meisie. Nou het ons manne darem ook iets om oor te drool. Speel sy ook rugby? Dit behoort interessant te wees om in die voorry teen haar te skrum lol.

Leave a Comment