06.27.08

…hang on…

Posted in Uncategorized at 3:19 pm by René

Geniet jou naweek!!!!!!!!!!!

7 Comments »

  1. Da Mario said,

    June 27, 2008 at 7:36 pm

    Geniet hom! :D

  2. mykopop said,

    June 27, 2008 at 8:53 pm

    Ek moes werk huis toe bring! :-(

  3. kaalvoetinireen said,

    June 28, 2008 at 6:18 am

    Dit reen alweer, so geen missions die naweek :-( Kan dit nie maar in die week reen nie??? Ten minste kan ek in die bed bly met ‘n lekker movie of iets! Lekker naweek!

  4. Wipneus! said,

    June 28, 2008 at 8:21 am

    Hierdie naweek kon nie te gou kom nie, dit lyk my ons is almal half moeg die laaste tyd. Ons kan nie wag vir naweke om aan te breek nie. ;)
    Lekker naweek hou!

    Ai Kaalvoet dis nou die 2de naweek wat dit by jou reën :(

  5. Pikkelik said,

    June 28, 2008 at 7:21 pm

    En nou is die blerrie naweek al amper weer verby…. Naweke is presies twee dae te kort….

  6. demoerin said,

    June 30, 2008 at 9:16 am

    5 days and counting… :lol:

  7. Louis said,

    July 3, 2008 at 10:05 am

    Nog net 1 slapie dan kan ons jol. Ek kan nou nie meedoen nie maar n glasie van Bachus se beste terwyl ek boerbeskuit knie is darem ook nie te versmaai nie. Gooi kole ouens!!!!

Leave a Comment