06.25.08
…pause…
Ek kan nie ophou kyk na die foto nie…
A thousand messages without a single word!!
ONGELOOFLIK…
(Foto : Flickr)
…almal soek na iets…
Posted in Uncategorized at 10:05 vm deur René
Ek kan nie ophou kyk na die foto nie…
A thousand messages without a single word!!
ONGELOOFLIK…
(Foto : Flickr)
| Magda Kopp on …besluite deur Algemene… | |
| eelt on …hoe?… | |
| Dawie Jansen van Vuu… on ..daar waar jy moet wees… | |
| magda on …baba-tag… | |
| lanaba on …WOW… |
|

Paula said,
Junie 25, 2008 at 11:22 vm
Ek stem saam met jou, dit is inderdaad ‘n pragtige foto!
kaalvoetinireen said,
Junie 25, 2008 at 11:43 vm
ASEMROWEND! Dit se nogal baie en elkeen van ons sien iets anders daarin
skoor said,
Junie 25, 2008 at 4:55 nm
Ek sou die dogtertjie se ma en ouma langs haar gesit het, en dit ‘n lekker naam soos Old Wall gegee het.
Maar dit is nogal nice. So met die latenstyd son.
meermin said,
Junie 26, 2008 at 12:41 nm
Wat ‘n pragtige foto.
demoerin said,
Junie 26, 2008 at 4:18 nm
Wow…cool kiekie. Soos jy sê, ‘n duisend woorde sonder ‘n woord!