06.25.08

…lankal vergeet…

Posted in Uncategorized at 2:42 nm deur René

Eendag lank, lank gelede…

Nog voor ons ontmoet het
Het jy my salueer
Net ’n foto en paar woorde
Het ons vriendskap gesmee

Soos ’n warrelwind vol liefde
het jy my hart gebreek

voel soos jaaaare gelede
in ’n oogwink gebeur

En die seer?

Jy was reg…
Dit is lankal vergeet!

…pause…

Posted in Uncategorized at 10:05 vm deur René

Ek kan nie ophou kyk na die foto nie…

A thousand messages without a single word!!

ONGELOOFLIK…

(Foto : Flickr)