06.23.08

…what then?…

Posted in Uncategorized at 8:00 vm deur René

Ek is terug!!! Het ‘n FANTASTIESE ruskansie gehad … ek belowe ek vertel later weer … hier is ‘n overload in my inbox wat dringend my aandag soek! Dankie vir al die boodskappies terwyl ek weg was, dis lekker om al die comments vanoggend te ontvang!

Geniet jou dag … ek los jou met die gedagte!

and what if,
in your sleep
you dreamed ?

and what if,
in your dream,
you went to heaven
and there plucked
a strange and
beautiful flower ?

and what if,
when you awoke,
you had the flower in your hand ?

ah! what then?

~Samuel Taylor Coleridge

11 Kommentaar »

  1. Paula said,

    Welkom terug!
    Ek hoop julle is goed uitgerus!

  2. netjane said,

    Bly jy het lekker gekuier.

    Baie mooi gedagte vir ‘n Maandagoggend.

  3. Pikkelik said,

    Aaaa, welkom terug… Lekker uitgerus??? Laat gou weer van jou hoor!

  4. Wipneus! said,

    Hoop jy het lekker gerus. Ons kan nie wag om te hoor wat jy alles aangevang het nie.

  5. Welkom terug! Bly julle het leker gerus..ek is nogsteeds jaloers ;-)
    Moet ons nou nie te lank laat wag vir al die stories nie!

  6. demoerin said,

    Welkom terug. Om Samuel se vraag te antwoord…eerlik waar, ek bedinges myself toe. NET daar! :lol:

  7. Hoop jy is uitgerus en vol energie!

  8. Eben said,

    Welkom terug en jaaaaa ons het jou gemis as jy nou regtig wil weet!!

    Toe-toe vertel bietjie wat is wat ……

    ((Rene)) bly jy is veilig terug :)

  9. Komaan – wees eerlik! Sê die seewater was yskoud. Seblief?

    Nie?!

    Damn…

    Ah well – ek val in my swaard! :mrgreen:

    Hoop jy’t dit gate uit geniet! ;-)

  10. René said,

    Ag thanks julle! Soms voel dit of die blogosfeer nie eers sal agterkom as ek nie daar is nie!! Maak my hartjie bly om te hoor ek was gemis! ;)

    Soldier – ek sê vir jou – Oos-Kaap winterweer is HEMELS! Twee van die 10 dae stormweer gehad, die res van die tyd met t-shirts rondgeloop! Was HEEEEEEEEERLIK!

    /me gee vir Soldier nog ‘n swaard aan! :mrgreen:

  11. demoerin said,

    As soldaat hom nie wil hê nie, pass maar aan na my kan toe! :lol:


Lewer Kommentaar