06.03.08

…baba-tag…

Posted in Uncategorized at 11:18 vm deur René

Julle moet tog maar geduldig wees met my – ek probeer my bes om ‘n spesifieke babafoto op te spoor!

Hier is solank ‘n foto van my toe ek vier jaar oud was! Ek dink ek het lank gelede reeds die foto geplaas, maar plaas dit sommer weer! My “modelling career” het reeds op ‘n baie vroeë stadium begin … en baie gou opgehou ook! :lol:

Nou is die helfte van die baba-tag darem afgehandel…

Haha – kyk die “waves”

26 Kommentaar »

  1. Dis te cute!

  2. Zee said,

    Rene, dis n baie mooi foto.

    Ek onthou hoe my moeder my hare met sykouse in die aand gedraai het en die volgende oggend het ek darem maar die volgende dag die mooiste lokke gehad!

    • magda said,

      Ek wil so graag weet hoe maak jy lokke met sykouse hoe draai jy dit in help assblief

  3. René said,

    Hehe, thanx Zee :oops:

    Gelukkig het my ma nie nodig gehad om die sykouse ding te doen nie – dis alles natural curl daai wat net bietjie plat gekam is! Ek het ‘n paar weerbarstige krulle gehad!

  4. Zee said,

    Rene, jong nou wonder ek oor die sykouse, dit het my omtrent permanente curls gegee…… :lol:

  5. sonkind said,

    Wow, jy is pragtig! En lyk nog net soos vandag, te oordeel aan die ander foto’s :-)

  6. Reisiger said,

    Jy was darem maar ‘n mooi en vriendelike ou dottertjie!! Maar jy’ s mos nog steeds?!
    ;-)

  7. meermin said,

    BAIE MOOI! Dogtertjies is so spesiaal, GOD het ons elkeen spesiaal gemaak! Lekker aand vir jou!

  8. netjane said,

    Cute! Maar ek dink jy moes so cute gewees het omdat jy so stout was ook…

  9. Pikkelik said,

    Ag, jy is so cute, dis nou wat ek ‘n ‘pose’ noem!!!!

  10. TristonJ said,

    ai te sweet man!

  11. Da Mario said,

    Ag ek dink jy was ‘n pragtige ou dogtertjie!! :mrgreen:

  12. Roer said,

    Pragtig Rene. Ek is oortuig daarvan so gesiggie het haar pa om pinkie gedraai.

  13. BB said,

    Jy’s nog steeds alliepad netso cute… met ‘n smile wat tot in die oë inklim ;)

  14. Jaco said,

    Jinne maar jy was die mooiste kind . . .en jy is vandag nog net so mooi grootmens. Binne en buite.

  15. Paula said,

    Te oulik vir woorde!
    Jy het ‘n pragtige glimlag :)

  16. René said,

    Ag julle is sommer net te dierbare mense wat so baie komplimente rondslinger! :oops:

    Netjane – hoe het jy geweet? Ek was ‘n klein wettertjie – baie baie stout! Maar vandag is ek baie baie soet!!!! ;)

    Roer – jy wil nie weet nie! Vandag is dit natuurlik nie net Pa wat om die pinkie gedraai word nie …manlief ken die pad rondom die pinkie ook baie goed! ;)

  17. Wipneus! said,

    Sjoe Renè maar jy was ‘n mooi meisiekind, dit lyk soos ‘n prentjie…..
    Ek kan dit ook sien ……. jy sal mense om jou pinkie draai, en hulle sal dit nie eers weet nie.

  18. krista said,

    Cute!!!!!!!!!! :wink:

  19. Die nadeel om so laat op te daag is dat almal klaar alles gesê het. Mooi, cute, pragtig, oulik, sweet…….

  20. Da Mario said,

    René…
    Hoe is dit dat die meeste mans die pad om hulle vroulief se pinkie so goed ken? :)

  21. René said,

    Dis eenvoudig DA!! Dis omdat julle nie anders kan as om so lief te wees vir ons nie ;)

    Het ek genoem dat ek tweede prys by ‘n baba-kompetisie gewen het met hierdie fototjie?? :oops:

  22. Eben said,

    Mmm mooi dogtertjie !!!! Sal maak dat ek ook Kaap toe trek as daar sulke mooi dames is :)

  23. René said,

    Ai Ebie – dit moet al die vars lug wees en die stroopsoet appels wat ek geëet het toe ek op Ceres grootgeword het!!

    Kyk maar net na Roertjie – ons Kaapse dames is darem maar BEELDSKOON né?! :mrgreen:

  24. Die hare is net die cute vir woorde!! Die pose, alles. Baie sweet.

  25. René said,

    Thanx Rosa! ;)


Lewer Kommentaar