Archive for Junie, 2008

…drie nasies, een beker…

Posted: Junie 30, 2008 in Uncategorized

Ek kan nie meer wag vir die Drie Nasie Rugby nie!! My New Zealand trui is gewas en hang al en wag vir my!! Hier is die voorlopige skedule – kry solank jou biltong en bier voorraad reg!! July Date      Game                                         Ground 5 Jul      New Zealand vs South Africa     Westpac Stadium, Wellington 12 Jul    [...]

…hang on…

Posted: Junie 27, 2008 in Uncategorized

Geniet jou naweek!!!!!!!!!!!

…lankal vergeet…

Posted: Junie 25, 2008 in Uncategorized

Eendag lank, lank gelede… Nog voor ons ontmoet het Het jy my salueer Net ’n foto en paar woorde Het ons vriendskap gesmee Soos ’n warrelwind vol liefde het jy my hart gebreek voel soos jaaaare gelede in ’n oogwink gebeur En die seer? Jy was reg… Dit is lankal vergeet!

…pause…

Posted: Junie 25, 2008 in Uncategorized

Ek kan nie ophou kyk na die foto nie… A thousand messages without a single word!! ONGELOOFLIK… (Foto : Flickr)

…what then?…

Posted: Junie 23, 2008 in Uncategorized

Ek is terug!!! Het ‘n FANTASTIESE ruskansie gehad … ek belowe ek vertel later weer … hier is ‘n overload in my inbox wat dringend my aandag soek! Dankie vir al die boodskappies terwyl ek weg was, dis lekker om al die comments vanoggend te ontvang! Geniet jou dag … ek los jou met die [...]