05.21.08
How to Maintain a Healthy Level of Insanity
How to Maintain a Healthy Level of Insanity
1. At Lunch Time, Sit In Your Parked Car With Sunglasses on and point a Hair Dryer At Passing Cars. See If They Slow Down.
2. Page Yourself Over The Intercom. Don’t Disguise Your Voice.
3. Every Time Someone Asks You To Do Something, Ask If They Want Fries with that.
4. Put Your rubbish bin On Your Desk And Label It ‘In.’
5. Put Decaf In The Coffee Maker For 3 Weeks Once Everyone is Over Their Caffeine Addictions, Switch to Espresso.
6. In The Memo Field Of All Your cheques, Write ‘For Smuggling Diamonds’
7. Finish All Your sentences with ‘In Accordance With The Prophecy.’
8. Don t use any punctuation
9. As Often As Possible, Skip Rather Than Walk.
10. Order a Diet Water whenever you go out to eat, with a serious face.
11. Specify That Your Drive-through Order Is ‘To Go.’
12. Sing Along At The Opera.
13. Go To A Poetry Recital And Ask Why The Poems Don’t Rhyme?
14. Put Mosquito Netting Around Your Work Area And Play tropical Sounds All Day.
15. Have Your colleagues address You By Your Wrestling Name, Rock Bottom.
16. When The Money Comes Out The ATM, Scream ‘I Won!, I Won!’
17. When Leaving The Zoo, Start Running Towards The car park, Yelling ‘Run For Your Lives, They’re Loose!!’
18. Tell Your Children Over Dinner. ‘Due To The Economy, We Are Going To Have To Let One Of You Go.’
ROFLM(S)AO!!! Ek dink ek moet van dié probeer!! ![]()





netjane said,
Mei 21, 2008 at 10:02 vm
Die ergste is dat ek van hierdie goed lees en dit nogal na normale goed vir my klink…
I’m going slightly mad….It’s finally happened, I’m slightly mad!
Paula said,
Mei 21, 2008 at 10:38 vm
LOL
Sou graag al die reaksies wou sien.
kaalvoetinireen said,
Mei 21, 2008 at 11:40 vm
As ek moet eerslik wees….het al nr 3, 4 en 10 gedoen net om mense se reaksie te sien. DIt was beslis die moeitewerd!!! Ek het ook al deur McDonalds se drive through gestap….
Ek maak geen geheim daarvan dat ek ‘n paar keer op my kop geval het nie
Hoe mis ek nou die studente dae…
Pikkelik said,
Mei 21, 2008 at 12:01 nm
Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar nr 4 is my motto!!!! Met die ontvanger wat nie meer elke dokument wil hê nie, word elke jaar se dokumente in ‘n appelbox gegooi. As hulle my dan WIL oudit, kan hulle mos maar self soek vir die dokument. Daar staan nerens in die nuwe wetgewing dat jou dokumente gefile moet wees nie. Come to think of it, as hulle by my kom, sal ek hulle aanhou met ‘n haardroër!!!!
Wipneus! said,
Mei 21, 2008 at 12:26 nm
O aarde hoekom wil dit nou vir my voorkom of ek besig is om van die pad af te gaan
BB said,
Mei 21, 2008 at 1:20 nm
#18 – as ek daardie een moet mention weet ek my middel-’baba’ (20) is die enigste een wat my sal glo! super sensitief – dit gaan my weke neem om hom te oortuig dat ek ‘n grappie gemaak het. (maar ek gaan dit nogtans probeer – sal sien wat seg die ander twee
#12 het ek al gedoen – in die staatsteater – onbewustelik “don’t cry for me Argentina” saamgesing – tot die hele ry voor my soos een man omdraai en my aangluur en sê : “Shhhhhhhhhh!!!”. – o aarde sluk my in!!!
En #13 is my pet-hate in die lewe… but that’s another story altogether.
René said,
Mei 21, 2008 at 2:04 nm
Lol @ Jane en julle almal – of all the things I’ve lost, I miss my mind the most!
BB – vertel ons van #13…
Uil said,
Mei 21, 2008 at 2:57 nm
Fan-flippen-tasties, het nou baie lekker gelag….
Thanks, kom verseker weer inloer.
René said,
Mei 21, 2008 at 3:04 nm
Hooo-hooo – ek bedoel halloooo Uil! Welkom by Woestynsand!
Jy beter weer kom inloer!
krista said,
Mei 21, 2008 at 5:26 nm
Het dit probeer, het ook die wit jassie met die laaaaaaaaang moue as souvenier gekry!
boerinballingskap said,
Mei 21, 2008 at 6:07 nm
Kaalvoet…het jy net ‘n PAAR keer op jou kop geval…..?