05.20.08

…1996…

Posted in Uncategorized at 10:44 vm deur René

Hier is dit nou NetJane, soos belowe…

Matriekafskeid 1996

…en laat net een lag!

*GROOT SUG* DIT WAS DIE DAE….!

18 Kommentaar »

  1. netjane said,

    Niemand lag nie! Dankie vir die (been) wys! :)

    My date het nie vir my so ‘n groot bos blomme gebring nie!

  2. Da Mario said,

    Wow… jy was ‘n baie mooi jong meisie gewees!
    Sexy been, mooi rok… jinne maar jou date moes trots gewees het op jou!

    Baie mooi foto girl!! ;)

  3. Pikkelik said,

    Jy lyk ongebleddielooflik mooi!!! :roll:

  4. Mmmmmm… nie sleg vir ‘n Bolandse nooi nie! ;-)

    /me vervang natgekwylde keyboard/

  5. René said,

    NetJane, my date ook nie – my moeder het die blomme ge”sponsor”!

    Da Mario, my date was ‘n “last minute” onderwys-student wat noodgedwonge nader getrek is, ek het hom nie weer daarna gesien nie … moes ek iets daarin lees?? Die oorspronklike date het kleinkoppie getrek, dalk was hy te oud vir die klomp wilde matriekmeisies?? :mrgreen: BTW – Het jy so waarlikwaar nog nie die guts gehad om jou ma te bel vir daai foto nie?

    Pikkelik :oops:

    Soldier moes jy ALWEER jou keyboard vervang?? :roll: Jy is natuurlik die volgende “show and tell” slagoffer…ons wag vir daai pics tjomma!

  6. netjane said,

    Nee wat René – ons gaan lank wag vir die “stoetbulle”! Soldaat loop te vertel hy het nie fotos nie (?) en ou Da het ook een of ander verskoning.

    /me vermoed hulle was yslike nerds en wil ons net nie wys nie…

  7. Wipneus! said,

    Heita kyk hoe wys sy vir ons been! ;) Baie mooi

  8. René said,

    /me stem saam met NetJane !! :mrgreen:

  9. BB said,

    DM – jy’t een woordjie te veel in daai sin: “was”…

    lol@NetJane!! Ek wil-wil ook vir DM as nerd picture :mrgreen:

    Stunning pics Renétjie!!

  10. Very nice…ek is nogsteeds bly my foto’s is nie naby nie! Veral noudat ek almal s’n sien wat so goed lyk…

    Die keer kom ek daarmee weg!

  11. Paula said,

    Hi daar, wil net graag sê dat jy pragtig lyk.
    Geniet jou dag!

  12. Zee said,

    Jy het pragtig gelyk!

  13. oe-la-la!!!!

  14. Rustig said,

    1996? Waar was ek nou weer? O ja in Oostenryk, besig om te snowboard op my oudag. Baie mooi been!

  15. Blixer said,

    If you’ve got it, flaunt it!

  16. Jy lyk soos ‘n prinses man! Om die waarheid te sê jy lyk nog presies soos daar. Lyk my jy sal mooi ‘age’. ;-) ‘n Goeie rooi wyn is jy.

  17. Da Mario said,

    Jane en René…
    Wat praat julle?? Ek was erg sportief op skool en het selfs die modieuse 1990’s groot kuif gehad. :P Glad nie ‘n nerd nie man!! Ek was egter wel baie skaam vir die girls…. glo dit of nie!! :lol:
    Dis net daai foto’s wat HappyTheClam van my het wat my erg bekommer… :eek:

  18. lekker! jy is ook nie ‘n kiepie nie! thanks!


Lewer Kommentaar