05.12.08

…soos belowe…

Posted in Uncategorized at 3:33 nm deur René

MAMMA SE ENGEL-MYS, JENNY!!

OOM HAMMIES SE BLOMPOT, ANNEBEL!!

16 Kommentaar »

  1. netjane said,

    Oulik man! Ek praat nou van die hond en die baba… Grappie!! Jy’s duidelik ‘n baie trotse en verliefde ma, daai smile is omtrent groot!

  2. René said,

    *sug* Jane, jy kan maar sê ek en manlief is ook oulik!! :mrgreen:

    Daai engel-mys gee my baie gryshare, maar ek is nietemin dol verlief op haar!!

  3. netjane said,

    Oulik man! Ek praat nou nie van die hond en die baba nie. :mrgreen:

  4. René said,

    Ag dankie! :oops:

  5. krista said,

    /me wil ôk een hê . . . ;-)

  6. Oulike hondjie…mooi vrou

  7. Rustig said,

    Wie is nou wie se kind hier?

  8. Jaco said,

    Spot the biggest smile :lol: . Jinne maar julle is ‘n klomp mooi mense (en hond)

  9. René said,

    Rustig – ai tog *sug*, laat ek verduidelik! Die hondekind is myne, die babakind is manlief se suster se dogtertjie!! Vandaar die “oom” gedeelte!!

    Boertjie & Jaco:oops: Thanx vir die komplimente! Wat soek julle? Hehe! :mrgreen:

  10. Rustig said,

    Skeer sommer gek Rene! Daai hondtjie lyk of hy al weer kwaad doen planne het!

  11. René said,

    Ek het jou so gelees Rustig! (sien jy nie my tong in my kies nie??) :mrgreen:

    Jy het nie ‘n IDEEEE hoe daai woef kan stront aanjaag nie!! Ons moet haar 24/7 dophou! Maar as sy soggens wakker word en daai groot ogies loer vir jou of sy cuddle haarself in jou nek in, vergewe jy al haar sondes!!

  12. Roer said,

    Nice diamant. ;-)

  13. Rustig said,

    Wag laat ek net my vergroot glas nader trek! Kan amper nie die klippie sien nie.
    :lol:

  14. Pikkelik said,

    Pragtige vrou, oulike hond, aantreklike man, mooiste, mooi babatjie! Wow!

  15. Da Mario said,

    Ek hou nie van jok nie. Die hond is lelik. Klaar.
    Jy aan die anderkant… :D

  16. mykopop said,

    Ek probeer uitwerk watter een van die vier gesiggies is nou die mooiste. Dis nie Oom Hammies nie… Sorry Oom.


Lewer Kommentaar