04.01.08

…uit die tuin van EDEN…

Posted in Uncategorized at 3:00 pm by René

Ja OK ek het gedog ek is klaar geblog en toe val hierdie in my inbox! Ek is jammer, maar ek het ‘n verpligting teenoor my mede Eden (lees Jay) aanhangers!

eden_knieelam2.jpg

Yes girls!!! Julle het reg gesien, die lang wag is UITEINDELIK verby - Eden se nuwe CD, Knieë lam is vanaf Vrydag, 4 April 2008 op die winkelrakke beskikbaar!!

(Ek donnereer toe amper van my stoel af toe ek die email met die blye boodskap en stunning foto oopmaak!!)

14 Comments »

  1. netjane said,

    April 1, 2008 at 8:08 pm

    Nou sien, dis nie so moeilik om weer te begin blog nie… Kom aan man!

  2. George Maru said,

    April 1, 2008 at 10:20 pm

    Jippeee! Is jy nou uit jou blogballingskap?

  3. sonkind said,

    April 1, 2008 at 10:23 pm

    Sjoe Rene, dis nou Eye Candy!

  4. René said,

    April 2, 2008 at 8:36 am

    Julle maak dit vrek moeilik om van die blogwêreld afskeid te neem!!! *grooooot sug*

  5. oopkop said,

    April 2, 2008 at 10:12 am

    JAY!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  6. netjane said,

    April 2, 2008 at 10:15 am

    Wat van ‘n “deal”? Iets soos jy blog net op Vrydae? We know you want to….

  7. René said,

    April 2, 2008 at 10:31 am

    Ai Janey - as jy nou nog hulp gaan inroep en bietjie langer gaan karring sal jy my dalkies net oortuig!!! :mrgreen:

    Evil woman!!! :evil:

  8. Kokkewiet said,

    April 3, 2008 at 10:57 am

    Ek stem vir netjane se idee - dalk word later weer meer as net Vrydae! :-)

  9. Johan Swarts said,

    April 4, 2008 at 1:37 pm

    hot stuff. en ek’s nie eers skeef nie…

  10. Da Mario said,

    April 4, 2008 at 2:57 pm

    Ja René, net Vrydae toe?

  11. Jenny said,

    April 4, 2008 at 4:03 pm

    Ag toe, seblieeeef Rene, net vrydae toe?
    O ja, en dankie vir die candy… Yummeeee! na my bulletjies so drooggemaak het, het ek daai nodig gehad om die naweek leefbaar te maak!

  12. TristonJ said,

    April 4, 2008 at 8:15 pm

    Mooi bly tog maar altyd mooi :wink:
    Hoop jy vat die lot op… en blog vrydae!

  13. demoerin said,

    August 4, 2008 at 2:29 pm

    :lol: En dan sê hulle mans is vlak!

  14. René said,

    August 4, 2008 at 2:36 pm

    Ai Demoerin - jy weet wat hulle van “jealousy” sê né?

Leave a Comment