02.11.08

…stilte…

Posted in Uncategorized at 9:17 vm deur René

flower.jpg

 Arno & Niggie – hierdie blommetjies vandag vir julle twee en ook vir Tannie Marlene en Adele & Quintin!!

My innige simpatie met die afsterf van jou pappa Arno – my woorde is baie min, maar my gedagtes is met julle xxx Sterkte!!

Lewer Kommentaar