Ek is in ernstige Abba-mode vandag! En laat net een van julle lag!!! Het vanoggend met hierdie song onder die stort wakker geword … en toe verlang ek terug Londen toe, en na MAMMA MIA! wat ek daar gaan kyk het, en nou is my kop heeldag in Engeland… I HAVE A DREAM I have a dream, a song [...]
Archive for February, 2008
DIS WAAR EK WIL WEES… EN DIS WAAR EK NOU IS … (VERBEEL JOU DIE DUIWE IS PAPIERE/WERK!!)
Rooikappie het by haar ma en pa in ‘n klein huisie in die stad gebly. Eendag sê haar ma vir haar sy moet haar fiets vat en ‘n mandjie eetgoed na haar ouma toe vat wat so ‘n endjie van hulle af bly en wat siek in die bed lê. “Reg Ma,” sê Rooikappie. “En [...]
A mature (over 40) lady gets pulled over for speeding… Older Woman: Is there a problem, Officer? Officer: Ma’am, you were speeding. Older Woman: Oh, I see. Officer: Can I see your license please? Older Woman: I’d give it to you but I don’t have one. Officer: Don’t have one? Older Woman: Lost it, 4 [...]
HOW TO WEIGH YOURSELF… I CAN’T BELIEVE I WAS DOING IT WRONG ALL THIS TIME ! ! WE MUST GET THE WORD OUT!



