…hoener…

Posted: Januarie 25, 2008 in Uncategorized

hoender.jpg

RUK DIE HOENER DIE NAWEEK ! ! ! !

:lol:

…AND WHATEVER YOU DO…

 BE SAFE !!

Comments
  1. TristonJ says:

    is dit n foto of n painting…. mens soek sommer die vere uit jou skerem kom… lekker naweek!

  2. Rene Boshoff says:

    PS. vir die wat gewonder het – ek weet “hoener” kort ‘n “d” – dis met opset so gespel!!

    TristonJ – dis ‘n foto! ‘n Beautiful foto!!

  3. Justine says:

    Jaag of vang hulle die hoeners?

    Dit lyk amper of kinertjies voor die hoenertjies daar was, en dan lyk dit ook of party van die vlerkie-goed storm en ander vlug. Ietsie in die lyn van die mistieke ook waarneembaar… Baie interessante prentjie

  4. barry hofmeyr says:

    wel wie was eerste die hoenders of die kinders, en werk n teelepel sout op die stert, en kom hulle werklik tot stilstand, en hoekom die spreekwoord so skaars soos hoender tande, het hulle tande gahad in die oertye, klink vir my na hoender stories !!!!

  5. René says:

    Barry – teelepel sout op die stert??? Waarvoor help dit?

  6. Justine says:

    Snuif.. snuif… snuif……

    Ruik ek ALWEER ou Rommel of is dit hoenermis!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s