Archive for Januarie 15, 2008

…afrikaans my taal…

Posted: Januarie 15, 2008 in Uncategorized

Ek is baie trots op my taal! En ek weet ek is skuldig daaraan dat ek my taal “mix”, maar ek wil graag ‘n bietjie aandag aan my taalgebruik gee! Hierdie is my nuwe “taalbybel”! Ek dreig nou al vir maande om hierdie boek vir my te koop en kom net nie so vêr nie! [...]