Archive for Januarie, 2008

…birthdayboy Da…

Posted: Januarie 31, 2008 in Uncategorized

Da Mario alias… Don Juan Da Mario Facebook Da Batman  HAPPY BIRTHDAY OU MATER ! ! HOOP 36′sssss SAL VOL BAIE SPESIALE OOMBLIKKE WEES! (SOOS DIE DAG TOE JY VIR PAMELA ONTMOET HET!) (PS. Ek hoop jy het darem ‘n oproepie van Pam ook gekry?)

…solank dit wit is…

Posted: Januarie 30, 2008 in Uncategorized

Wat is dit met Suid-Afrikaners en wit motors? Ek kyk by my venster uit en in die dwars-straat oorkant die pad staan nie minder nie as 15 wit voertuie, slegs een rooie! Ek stap netnou deur ons parkeerarea en van al die personeel wie se motors onder die afdakke geparkeer staan, is daar in totaal net [...]

…jack word pa…

Posted: Januarie 29, 2008 in Uncategorized

Na 5 jaar se girlfriend-droogte gaan my Jack-kind Pa word… Dit was “love at first sight” toe hy die eerste keer sy ogies op Zandi se fietse lyfie lê en die tweetjies het ‘n hele week saam “gekuier” – min gepla met wat in die huis en omgewing aangaan – net ogies vir mekaar! Gelukkig is dit Zandi se [...]

…hoener…

Posted: Januarie 25, 2008 in Uncategorized

RUK DIE HOENER DIE NAWEEK ! ! ! ! …AND WHATEVER YOU DO…  BE SAFE !!

…desert…

Posted: Januarie 24, 2008 in Uncategorized
Tags:

Desert Sage brush! Mile after mile, Quiet in the sun, and shimmering; Ever in the sun, ever shimmering! The long low mountains Seem to crouch beneath the heat, And the earth, dried to a powder, Is strewn with choked brown grass. Ants burrow in the ground And live on things that perish here. Stream beds [...]