MKOB - jy wat so op die bol is met musiek, hoe kan jy nie ‘n kloe hê nie? Jay (Jaco du Plessis) is die hoofsanger van die boyband Eden, wat nou ook solo-optredes doen van 2008 af! pfft!
Ek sien die arme seun besit nie ‘n skeermes nie. En daai maagspiere van hom is darem maar erg ge-photoshop! Hulle kon darem effe meer subtiel gewees het! Pfft….
/me klap sy hakke, draai om en loop neus in die lug by die deur uit!
Sorry om jou bubble te bars DM, maar daai six pack is real! Het dit met my eie oge gesien in real life! Hulle het hom dalk net ‘n lekker tan gegee met photoshop!
Jy maak nie eers ‘n geheim daarvan dat jy jaloers is nie! Sies! Groenie…….!!!
Vandag skryf ek met ‘n baie mismoedige hart vir u.
My man het 2 maande terug sy werk verloor as gevolg van die Balju van Wellington wat sy vrou vermoor het. My man was die adjunk balju.Hulle is dadelik afgedank en dus sonder inkomste.
Ons het 3 tienner dogters en ons moet eet, ons moet rekeninge betaal, en noodsaaklikhede vir die tienners koop en weet nie wat alles nie.
Ons is moedeloos, waarheen gaan ons. Daar is niks wat ons kan eet in ons huis nie en die kinders moet meeste van die tyd skool toe gaan sonder ontbyt.
Waar kan ons hulp kry. Niemand sien ooit raak wat ons moet deur gaan nie. Mense dink nie daaraan dat daar honger blanke Suid-Afrikaanse gesinne is nie. Ons hele gesin is wedergebore kinders van die Here. Ons dien die Here met oorgawe.
Ons het al orals probeer, selfs by ons kerk. Hulle het een maal gehelp en toe nie weer nie.
Ek weet daar is mense wat kanse vat, maar hierdie is ‘n ware verhaal. Ek sou nie vra as dit nie regtig sleg met ons gegaan het nie/
Hierdie is ‘n noodkreet.
My bank besonderhede is as volg as u dit dalk in u hard dit vind om ons te help
Standard Bank Paarl
Rekening nommer: 076838692
Takkode: 051001
Rekening naam: L Lourens
Roer said,
October 22, 2007 at 4:44 pm
Not too shabby.
My Kop Op 'n Blok! said,
October 22, 2007 at 6:44 pm
Hettie ‘n kloe wie hy is nie, maar solank hy help maak dat jy nog blog is die saak reg!
sonstudio said,
October 22, 2007 at 11:39 pm
Is hy nie gorgeous nie!!
skoenlapr said,
October 23, 2007 at 8:39 am
ek hoop anja lees jou inskrywing vandag …
René said,
October 23, 2007 at 12:33 pm
MKOB - jy wat so op die bol is met musiek, hoe kan jy nie ‘n kloe hê nie? Jay (Jaco du Plessis) is die hoofsanger van die boyband Eden, wat nou ook solo-optredes doen van 2008 af! pfft!
Da Mario said,
October 23, 2007 at 12:35 pm
Ek sien die arme seun besit nie ‘n skeermes nie. En daai maagspiere van hom is darem maar erg ge-photoshop! Hulle kon darem effe meer subtiel gewees het! Pfft….
/me klap sy hakke, draai om en loop neus in die lug by die deur uit!
René said,
October 23, 2007 at 12:38 pm
Sorry om jou bubble te bars DM, maar daai six pack is real! Het dit met my eie oge gesien in real life! Hulle het hom dalk net ‘n lekker tan gegee met photoshop!
Jy maak nie eers ‘n geheim daarvan dat jy jaloers is nie! Sies! Groenie…….!!!
Marina said,
October 23, 2007 at 4:53 pm
AI JA JAI JA JAI!!!!
lanaba said,
October 24, 2007 at 9:26 am
Ek eet hom op vir breakfast….
tjortsies
xxxx
BB said,
October 24, 2007 at 10:12 am
/me is speechless (for once
louiselourens said,
October 24, 2007 at 10:32 am
Vandag skryf ek met ‘n baie mismoedige hart vir u.
My man het 2 maande terug sy werk verloor as gevolg van die Balju van Wellington wat sy vrou vermoor het. My man was die adjunk balju.Hulle is dadelik afgedank en dus sonder inkomste.
Ons het 3 tienner dogters en ons moet eet, ons moet rekeninge betaal, en noodsaaklikhede vir die tienners koop en weet nie wat alles nie.
Ons is moedeloos, waarheen gaan ons. Daar is niks wat ons kan eet in ons huis nie en die kinders moet meeste van die tyd skool toe gaan sonder ontbyt.
Waar kan ons hulp kry. Niemand sien ooit raak wat ons moet deur gaan nie. Mense dink nie daaraan dat daar honger blanke Suid-Afrikaanse gesinne is nie. Ons hele gesin is wedergebore kinders van die Here. Ons dien die Here met oorgawe.
Ons het al orals probeer, selfs by ons kerk. Hulle het een maal gehelp en toe nie weer nie.
Ek weet daar is mense wat kanse vat, maar hierdie is ‘n ware verhaal. Ek sou nie vra as dit nie regtig sleg met ons gegaan het nie/
Hierdie is ‘n noodkreet.
My bank besonderhede is as volg as u dit dalk in u hard dit vind om ons te help
Standard Bank Paarl
Rekening nommer: 076838692
Takkode: 051001
Rekening naam: L Lourens
Louise Lourens
my e-mail adres is louisetik@telkomsa.net
René said,
October 25, 2007 at 10:05 am
Louise, my hart gaan uit na jou en jou situasie. Miskien moet jy ‘n draai by die welsyn gaan maak, hulle sal nie mense wegwys nie!?
Sterkte jong! xx
Da Mario said,
October 25, 2007 at 10:43 am
Ja Rene, hoe ken jy my…. ek kan mos maar jaloers wees!
TristonJ said,
October 25, 2007 at 3:34 pm
Uummm ek dink ek moet maar stil bly
Da Mario said,
October 26, 2007 at 8:14 am
TristonJ, hoekom? Kwyl jy saam?? Mmmm….?
Skoorblok said,
October 29, 2007 at 2:53 pm
Liewe heeemil, njammies. Photoshop of de not!
Madz said,
July 17, 2008 at 4:20 pm
Hy is ongelooflik mooi, die mooiste man ooit!!!!!