Archive for Augustus, 2007

…ready steady…

Posted: Augustus 28, 2007 in Uncategorized

Rite … als is gepak en die “checklist” is dubbel ge”check”! Almal is op standby en die vliegtuig warm al op! Oor 2 slapies klim ek op daai Airbus Industrie A340-600 (volgens my kaartjie) en 11 ure later, land ons op Heathrow! Die program is chock-a-block vol gelaai met besoeke aan English pubs, kastele, museums, [...]

…no fear…

Posted: Augustus 23, 2007 in Uncategorized

Heng, hoeveel mense gaan nou nog my vlieg-ervaring vir my onaangenaam probeer maak en die een bangmaakstorie na die ander opdis!  Vir die wat nog bad stories het … bring it on … ek is nie bang vir vlieg nie, al was ek nog nie 11 ure op ‘n vliegtuig nie!! Inteendeel, dis die een [...]

…dís mooi…

Posted: Augustus 22, 2007 in Uncategorized

Jammer vir die getroue manlike lesers – verdra my asseblief net vir vandag! This one’s for the girlz…..! Die gesig… Die lyf… Die “uniform”… I just loooovvveee fighter-pilots!! [Wonder of hy Kaapstad/London (Heathrow) vlugte doen?] Geniet dit dames! Kyk en kyk weer en perv soveel as wat julle wil!

…don’t we all?…

Posted: Augustus 21, 2007 in Uncategorized

I was parked in front of the mall wiping off my car. I had just come from the car wash and was waiting for my wife to get out of work. Coming my way from across the parking lot was what society would consider a bum. From the looks of him, he had no car, [...]

…hang in there…

Posted: Augustus 20, 2007 in Uncategorized

Daar is nie tyd nie – vir niks nie!!!   Oor 10 daggies vertrek ek Londen toe en daar is nog so baie om te doen! Ek moet sorg dat daar genoeg kos in die vrieskas is vir 16 dae vir manlief, by die werk is daar nog ‘n 1000 goedjies wat afgehandel word voor [...]