Archive for Julie, 2007

…”sug”…

Posted: Julie 31, 2007 in Uncategorized

Dis net nie my week nie…!!  Jy weet jy kry van daardie dae wat dit vir jou voel als gaan verkeerd en niks wil vir jou uitwerk nie … nee, dis nie PMS nie … so kom ons noem dit dan maar gemoedsbekêkking! Dis hoe ek vandag voel! Want ek het te veel werk en [...]

…niggie…

Posted: Julie 30, 2007 in Uncategorized

  ♪♫ Veels geluk liewe niggie, omlat jy verjaar! ♪♫  ♫♪ Mag Liewe Jesus jou seën ♫♪  ♪♫ en nog baie jarre vir ons almal spaar! ♪♫ Ons is baie lief vir jou!!! See ya in 30 days!!!

…winter…

Posted: Julie 27, 2007 in Uncategorized

Dit is koud … dit is BAIE nat … dit is WINTER … en dit is waar Malmesbury se Rugby en Krieket-velde veronderstel is om te wees! Die rivier wat al die jare langs die velde geloop het, loop nou oor die velde…en dit reën nogsteeds! (foto geneem 27.07.2007 om ±10:00am) Hoop jy het ‘n [...]

…simpel grappies…

Posted: Julie 25, 2007 in Uncategorized

Hier is ‘n paar simpel grappies vir daai lekker braaivleisaande … enigste vereiste is dat almal  gewyn moet wees om saam te kan lag…! Lol   1. Two antennas meet on a roof, fall in love and get married. The ceremony wasn’t much, but the reception was excellent.   2. Two hydrogen atoms walk into a bar. [...]

…music…

Posted: Julie 23, 2007 in Uncategorized

As gevolg van ‘n erge tekort aan beskikbare blogging tyd – gaan ek hierdie week so ‘n paar van my gunsteling lirieke van my gunsteling SA kunstenaars – hoofsaaklik Afrikaans – plaas.      Ek skop af met my gunsteling nuweling en vroulike sangeres … Lienka! (ook bekend as die enigste blom in die groep [...]